Gauteng misdaad styg

Moord en verkragting styg in Gauteng volgens die nuutste statistieke wat vrygestel is.

Verder sukkel die departement van gemeenskapsbeveiliging om akkurate syfers te verskaf aangesien die meerderheid van die oortreders “ongedokumenteerd” is.

Handelsmisdaad het toegeneem sowel as die besit van onwettige vuurwapens en ammunisie.

Een ligpuntjie is dat die statistiek vir dwelmverwante misdade drasties gaan daal na die wettiging van dagga…