Faith Muthambi deur Zuma beskerm

Phumla Williams, waarnemende kommunikasiehoof van die regering, het tydens die staatskaping ondersoek vertel hoe Jacob Zuma vir Faith Muthambi (foto) beskerm het.

Muthambi het na bewering vertroulike kabinetsbesluite gelek na die Gupta familie.

In die hele proses is sy glo deur Zuma beskerm.