Durban se Casspirs

Na bykans R20 miljoen betaal is vir die voorsiening van drie pantservoertuie aan die eThekwini munisipaliteit ‘n jaar gelede, is daar nog geen teken van die voertuie nie.

Lisensiëring van die voertuie word nou aangegee as die rede vir die vertraging.