Denel ammunisie depot in ontploffing

‘n Ammunisie depot van Denel naby Somerset-Wes is geskud deur ‘n ontploffing waarin 8 persone in dood is terwyl daar nog gesoek word na ses ander werknemers.

Die oorsaak van die ontploffing is nog onbekend.