DA vra dat hulde gebring moet word aan Kodesa-gangers

Tydens die viering van sogenaamde Erfenisdag het die DA hulde gebring aan die sogenaamde Kodesa-gangers.

Die DA leier het gevra dat hulde gebring moet word aan diegene wat bereid was om saam om die tafel te gaan sit voor die oorgawe in 1994.

Verder het hy uitgebrei oor sy lewe as ‘n kind van ‘n Tswana en Xhosa ouers terwyl hy met ‘n wit vrou getroud is. Sy kinders ontvang dus ‘n geskiedenis soos dié van Suid Afrika: ‘n mengelmoes wat glo gelukkig is.

Die DA se plan is om alle mense bymekaar te bring aldus Maimane.

Foto: Van die sogenaamde Kodesa-gangers wat die DA wil huldig: kommuniste Chris Hani (middel) en Joe Slovo (regs)