ANC raadslid gesoek in PE

‘n Raadslid van die Nelson Mandela Baai stadsraad word gesoek vir bedrog en geldwassery.

Hy is vroeër die jaar skuldig bevind en ‘n vonnis van 5 jaar opgelê. Bongo Nombiba is ‘n ANC raadslid in die area.

Intussen is ‘n ANC raadslid gearresteer in Pietermaritzburg vir die moord van ‘n  ander ANC amptenaar.  Die ANC segsman van Natal , Simelane-Zulu is geskok oor die moord en sê daar moet strenger dissipline binne die party toegepas word.