Ekonomiese aanduiders : 28 September 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R14.10 ( R14.14) Rand / euro R16.42 ( R16.62) Rand / Britse pond R18.45 ( R18.60) VSA dollar / Bitcoin $6 763 (…
Rand / VSA dollar R14.10 ( R14.14) Rand / euro R16.42 ( R16.62) Rand / Britse pond R18.45 ( R18.60) VSA dollar / Bitcoin $6 763 (…
In ‘n videogreep wat geneem was tydens Cyril Ramaphosa se besoek aan die Verenigde Nasies in New York, stel hy dit duidelik dat géén blanke boere op plase vermoor word…
Ondersoek word ingestel nadat ‘n brand bykans 80% van Sutherland se hoërskool verwoes het. Sewe klaskamers, die administratiewe kantore, personeelkamer en die skool se ingangsportaal is totaal vernietig. Slegs vier…
Lynette Burger, een van SA se top vroue fietsryers, is in ‘n kritiese maar stabiele toestand in die hospitaal nadat sy tydens ‘n vroeë oggend oefen sessie deur ‘n minibus…
Die Grondwetlike Hof het beslis dat die minister van sosiale ontwikkeling, Bathabile Dlamini, persoonlik 20% van die regskoste moet betaal insake die sosiale toelae hofsaak. Daar is verder deur regter…
Die AA voorspel dat petrol met R1,01 gaan styg terwyl diesel met ‘n stewige R1,24 gaan styg op 3 Oktober. Dit sal die grootste styging van brandstofpryse in die geskiedenis…
Die opposisie eis dat Cyril Ramaphosa ook voor die Zondo kommissie moet verskyn om sy aandeel in die staatskaping al dan nie te verduidelik. Die Vryburger het by vele geleenthede…
Die maanskyn en rose koalisie tussen die DA en die VF Plus is toe nie oral ewe rooskleurig nie, en het selfs dorinkies. ‘n VF Plus-raadslid in die Emfuleni-stadsraad (Evaton,…
Die Franse regering het geweier om ’n vaartuig met onwettige immigrante in sy hawens te ontvang wat herhaalde kere deur Italië geweier is in sy hawens. Die skip was derhalwe…
In ’n natuurreservaat van Sjina, sowat 30 kilometer weg van die stad Panjin, is daar elke jaar gedurende September ’n rare natuurverskynsel wat derduisende toeriste daarheen lok. In die Liao…
Die Vlaamse Parlement voorsitter, Jan Peumans, van die regerende Nuwe Vlaamse Alliansie (N-VA) het die Spaanse regering se argwaan op hom gehaal met ’n brief wat hy gerig het. Jan…
Die bekommernis van ’n al swakker wordende geheue na mate die mens ouer word, kan effektief teengewerk word deur daagliks ’n paar eenvoudige oefeninge te doen. Wetenskaplike toetse het bewys…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het nie net sy mes ingehou vir Suid-Afrika en Iran nie, maar het ook die Sjinese bygedam in sy toespraak voor die Veiligheidsraad van die…
In ’n opname wat uitgevoer is in Europa oor die gebruik van tale, het verrassende gegewens na vore gekom wat daarop dui dat sekere lande se inwoners nie gretig is…
Prof. van der Wateren skryf op 26 September dat na die moord op dr. Verwoerd in 1966 sy opvolger, John Vorster, nog “die uitgestippelde koers vir ‘n tyd kon volhou”….
Rand / VSA dollar R14.14 ( R14.32) Rand / euro R16.62 ( R16.86) Rand / Britse pond R18.60 ( R18.87) VSA dollar / Bitcoin $6 533 (…
Ek het twee sake wat, soos ’n lastige klippie in die skoen, bly pla, en waarskynlik ook mede lesers van Die Vryburger kan irriteer. Die President Die eerste is Mugabe…
Die Dros restaurant in Silverton het, drie dae na die gebeure, bevestig dat ‘n sesjarige dogter verkrag is in een van die restaurant se toilette. Polisie het bevestig dat ‘n…
Werkloses versamel eerder staal en metaal om te verkoop as plastiek en karton. Skrootwerwe in die sentrale dele van die land het soos paddastoele opgeskiet. Metaal is meer winsgewend as…
Die polisie het beheer verloor oor SA se vuurwapens. Volgens inligting is die polisie se sentrale vuurwapen register in chaos. Die SA Vuurwapen en Ammunisie Handelaars Vereniging beweer dat die…
Die ma van Stompie Seipei se huis gaan deur die ANC in Parys opgeknap word. Stompie en drie ander minderjariges is deur Winnie Mandela se lyfwagte in 1988 gekaap. Hy…
In geen onduidelike terme nie het Donald Trump Suid Afrika, en alle ander lande, gewaarsku dat hy buitelandse hulp sal staak indien die lande die VSA nie respekteer nie. Trump…
Eskom substasie brand Eskom vermoed brandstigting nadat ‘n substasie naby Vosloorus aan die Oos-Rand aan die brand geslaan het. Meer as 10 000 inwoners se kragtoevoer is deur die brand…
’n Internet en rekenaar spesialis van Rusland se parlement is in hegtenis geneem nadat sy optrede tydens ’n Europese politieke konferensie uiters verdag voorgekom het. Die man word in Noorweë…
Taiwan is gereed om onderdele ter waarde van miljoene dollar vir sy vegvliegtuie aan te skaf van Amerika, wat die spanning tussen die VSA en Sjina verder gaan verhoog. Die…
Die klein staat Liberië aan die weskus van Afrika het nou miljoene dollar nuut gedrukte banknote verloor wat klaarblyklik gesteel is. Die diefstal het plaasgevind in die land se hoofstad…
Die Franse president het klaaglik misluk in sy poging om die Amerikaanse president se nasionalisme te verwerp tydens sy toespraak in die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies. President Emmanuel…
Die Sweedse premier, Stefan Lofven, het ’n mosie van wantroue op die lyf geloop in die parlement wat gesteun is deur die kleiner partye van die land. Die resultaat van…
VSA Die Amerikaanse FBI het ’n Sjinese burger vasgetrek wat vir die Sjinese intelligensiediens wou spioeneer en inligting versamel oor wetenskaplike navorsing en gevorderde ingenieurs werke. Japan Die eerste…
Die persoon wat verklaar het dat sy en die ANC deur vuurhoutjies en buitebande die land sal oorneem, Winnie Mandela, is vereer deur die DA-beheerde Johannesburgse Stadsraad met die toekenning…
Die bodemlose put van staatsentiteite word net dieper en dieper, en die staat moet meer geld skenk aan die SAUK vir die plek se voortbestaan. Nog meer verstommend is dat…
Ekonome waarsku dat Suid-Afrika op die rand van ‘n ekonomiese krisis is. Die resessie, werkloosheid, die rand se daling in waarde asook internasionale ontwikkelinge is faktore wat die rooi ligte…
Die Tesourie het aangekondig dat hulle bykans R23 miljard afgeskryf het van die regering se belegging in SAL. In die vorige boekjaar is R13 miljard afgeskryf en Tesourie verwag dat…
In ‘n gladde spel met woorde het Cyril Ramaphosa in New York gesê dat die ANC besig is om steun te wen na Jacob Zuma se groot diefstal oftewel staatskaping….
Politieke ontleders vind dit vreemd dat Thabo Mbeki standpunt inneem teen Cyril Ramaphosa se planne rondom grondhervorming. In ‘n lywige studiestuk van bykans 30 bladsye word die ANC daarvan beskuldig…
Die moord op dr. Verwoerd het ‘n periode van geestelike verwaring ingelui wat tot op daardie stadium ongekend was. Ons het ons ineens bevind in die donker onderwêreld van geheime…
Die Amerikaanse Wit Huis het in ’n amptelike verklaring die land se toekomstige strategie toegelig teen kuber aanvalle van buite. Volgens die woordvoerder sal die nuwe beleid meer vryheid bied…
’n Jong Turkse dogter van 15 jaar, wat sonder arms gebore is, is die land se kampioen swemmer. Sy het in verskeie internasionale byeenkomste deelgeneem en dikwels met die louere…
Die Suid-Amerikaanse staat Venezuela, wat reeds vir etlike jare sonder medikasie vir sy inwoners is weens sy finansiële verknorsing, word nou deur Sjina ondersteun. ’n Reuse vragskip wat hoofsaaklik mediese…
’n Dekreet is in Italië uitgevaardig deur die populistiese regering se kabinet wat ’n wet beoog om oor ’n tydperk van 60 dae gedebatteer kan word in die parlement om…
Slegs ’n jaar nadat die Franse president, Emmanuel Macron, met ’n oorweldigende meerderheid van 66% geseëvier het oor sie nasionalistiese Marine Le Pen se Front Nasionaal, het sy gewildheid tot…
Die senior vervolger in Turkye het gelas dat sowat 100 Turkse soldate, waarvan talle senior poste beklee, in hegtenis geneem moet word. Dit volg kort nadat sowat 15 000 soldate…
Die afgelope menseregte dag het een ding na vore gebring en dit is dat ons gemeenskap en veral die Boere Afrikaner volk inherent siek is. Terwyl die land letterlik brand…
Dit staan lede van VF Plus vry om ook vir die volgende Volksraadsverkiesing by die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) te registreer. Dit was die antwoord van dié party se leier,…
Die Suid-Afrikaanse belastingbetaler moes weer opdok vir die semi-god, Nelson Mandela. Hierdie keer het die Suid-Afrikaanse regering ‘n beeld van Nelson Mandela aan die VN geskenk, en is dit deur…
Volgens ekonome is die besigheid aankondiging van Cyril Ramaphosa reeds voorheen gedoen en is daarom ou nuus van sover terug as vyf jaar gelede. Hier en daar is daar net…
Daar word nie maklik met die EFF saamgestem nie maar hul versoek op “menseregte dag” dat Die Stem se gedeelte uit die sogenaamde reënboog volkslied gehaal moet word het meriete,…
Die spooragentskap Prasa het alle spoor bedrywighede in Natal gestaak na vandalisme en meer as R8 miljoen se skade by die Umlazi stasie deur meer as 1 000 oproermakers, terwyl…
Tydens die viering van sogenaamde Erfenisdag het die DA hulde gebring aan die sogenaamde Kodesa-gangers. Die DA leier het gevra dat hulde gebring moet word aan diegene wat bereid was…
Tydens ‘n “toer” van Gwede Mantashe het inwoners wat gekant is teen die myn van minerale suid van die Wildekus, gebots met die minister van Minerale Bronne, Gwede Mantashe. Richard…
Nuutste kommentaar