Reddingsboei vir “SAVLUG”, SANCUK, TOLRAL en POS(DUIF)KANTOOR

Ten spyte van herhaalde versekering dat bankrot staatsentiteite nie wéér uitgehelp gaan word nie, het Cyril Ramaphosa en die kabinet aangekondig dat R59 miljoen van die belastingbetaler se geld gebruik gaan word om te voorkom dat plekke soos SAL, SAUK, Poskantoor en SANRAL ineenstort en nie hul rekeninge kan betaal nie.

SANRAL kan nie meer geld leen nie, die SAUK se finansies is in ‘n gemors, SAL en die Poskantoor  benodig nog waarborge om meer geld te leen.