Natal Universiteit en protesterende studente

Die Natalse Universiteit se mediese fakulteit se toegangsroetes is geblokkeer deur mediese studente wat betoog oor beweerde behuisingsprobleme en wanaanwending van die universiteit se fondse.

Personeel en studente is geïntimideer deur die studente en die betoging duur reeds twee weke.

Kommer heers oor die feit dat dit die mense in wie se hande die land se toekomstige gesondheidsorg gaan wees.