Limpopo studente weier moeilike eksamen

Studente by die Universiteit van Limpopo het geweier om ‘n toets af te lê aangesien die toets “te moeilik” was.

Volgens die studente gaan die toetse hul doodmaak.

Voornemende prokureurs kla ook lankal oor die moeilikheidsgraad van eksamens,  maar as daar gekyk word na huidige staatsaanklaers dan wonder ‘n mens waar het hul studeer?

Onderwyskundiges wys op die verskil tussen volke en kulture wat nie noodwendig dieselfde vermoëns het nie, en die slagoffer is van ‘n kunsmatige multikulturele benadering.