Heidelberg (Tvl) brand

Chaos het in die swart woonbuurt van Heidelberg ontstaan nadat geboue aan die brand gesteek en winkels geplunder is.

Die “protes” is glo weens die gebrek aan krag in die woonbuurt.  54 persone waaronder 12 minderjariges is gearresteer.

Volgens berigte is ‘n winkel in die blanke woonbuurt Rensburg ook aan die brand gesteek. Klagtes rondom uitlanders soos Pakistani’s doen ook die rondte.