Drie Transnet amptenare vra meer tyd

Drie Transnet amptenare met nie-Afrikaner vanne, insluitend die hoofuitvoerende beampte, Siyabonga Gama, het versoek dat hulle meer tyd gegun moet word om te verduidelik hoekom hul nie geskors moet word nie.

Gama, Thamsnaqa Jiyane en Lindiwe Mdletshe is tydelike geskors en tyd gegun tot 13 Augustus om voorleggings te doen.

Drie forensiese toetse deur Transnet toon dat die driemanskap finansiële wette en verkrygingsbeleid oortree het terwyl Gama se MBA ook in twyfel getrek word.