Dissiplinêre ondersoek verwerp Moyane se besware

Advokaar Azhar Bham het alle besware van die geskorste SAID kommissaris, Tom Moyane (foto), van die hand gewys.

Hy het opdrag gegee dat die partye tussen 17 en 28  September tot ‘n datum moet ooreenkom dat die prosedure kan begin.