DENEL skuld stadsraad R290 miljoen

Die wapenvervaardiger Denel het in 2012 R290 miljoen geleen by die Johannesburgse stadsraad en na dreigemente dat die raad Denel gaan likwideer, het Pravin Gordan versoek dat dit nie gedoen moet word nie en gesê dat die minister van finansies ‘n waarborg sal gee vir die lening.

So word die bodemlose put wat geld verorber net groter en dieper, sê waarnemers.