CR gee kennis van ondersoek in Jiba en Mrwebi se sake

Cyril Ramaphosa het aan beide Nomgcobo Jiba (foto) en Lawrence Mrwebi kennis gegee dat hy ondersoek gaan laat instel oor hul geskiktheid  om aan te bly in hul poste. Beide het senior posisies by die Nasionale Vervolgingsgesag.

Ramaphosa het ook aangedui dat hy wag op ‘n die uitkoms van die konstitusionele hof se besluit of Shaun Abrahams se aanstelling geldig is voordat hy gaan beskuit om hom aan te hou.