Begrotingstekort grootste in 14 jaar

Die begrotingstekort het ‘n rekord hoogtepunt bereik van meer as R95 miljoen. Dit is die hoogste sedert 2010.

Die groot rede is kapitaal uitvloei uit die land en die mynbedryf wat ‘n swak jaar beleef.

Die swak invordering van korporatiewe inkomstebelasting plaas verder druk op Nasionale Tesourie om verpligtinge na te kom.

Hierdie situasie trek ‘n streep deur Cyril Ramaphosa se beloftes van werkverskaffing en ‘n oplewing in die ekonomie.