Aktivis pleit by Ramaphosa

Die FeesMustFall aktivis, Bonginkosi Khanyile (foto), het hom nou gewend tot Cyril Ramaphosa om amnestie na sy skuldigbevinding.

Hy wil glo nou by die Uniegebou gaan slaap om sodoende Ramaphosa te kry om studente aktiviste te verskoon vir hul gewelddadige optrede, wat tot etlike miljoene rande se skade gelei het.