Politieke opportunisme byt altyd terug
Ons het reg van die begin gewaarsku dat politieke opportunisme geen langtermyn haalbaarheid het nie. Ons was reg. Hier verwys ons na die besluit van die DA om na verlede…
Ons het reg van die begin gewaarsku dat politieke opportunisme geen langtermyn haalbaarheid het nie. Ons was reg. Hier verwys ons na die besluit van die DA om na verlede…
Rand / VSA dollar R14.40 ( R14.24) Rand / euro R16.85 ( R16.65) Rand / Britse pond R18.76 ( R18.33) VSA dollar / Bitcoin $7 055 ( $7 119) Brent…
Hein Hechter, ‘n projekbestuurder by die Spesiale Ondersoek Eenheid, is geskors en het ‘n skulderkenningsboete betaal nadat hy in besit betrap is met kreef en kopersteenbras in 2016. Die eenheid…
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemeings, het ‘n parlementêre komitee ingelig dat oud uitvoerende beamptes wat geskors is by Eskom, besig is met ‘n poging om steeds beheer uit te…
In ‘n poging tot politieke korrektheid het Absa voorgestel dat daar twee fondse gestig moet, een om stedelike projekte te befonds en een om landelike befondsing te doen. Die landelike…
Studente by die Universiteit van Limpopo het geweier om ‘n toets af te lê aangesien die toets “te moeilik” was. Volgens die studente gaan die toetse hul doodmaak. Voornemende prokureurs…
‘n Groep studente van die voormalige Technicon, tans bekend as die Tshwane Universiteit van Tegnologie, het die polisie besig gehou deur ‘n brand te stig voor Bheki Cele, minister van…
Honderde duisende troepe neem deel aan Rusland se grootste militêre oefening en magsvertoning sedert die Koue Oorlog, waarby ingesluit word die magte van Sjina en Mongolia. Die Russiese minister van…
Die laaste seksie van die kontroversiële konstruksie in Duitsland is verlede week in plek geplaas van die Hoë Moselle Brug wat oor die Mosel Vallei opgerig is. Die reuse brug…
Die asteroïede 2016NF23 wat tans deur die ruimte klief, sal die aarde net-net mis as hy iewers hierdie week verby Moeder Aarde vlieg. Alhoewel Nasa die asteroïede as potensieel gevaarlik…
’n Groep mense van Venezuela wat na Peru emigreer het, het die president, Nicolas Maduro, se aanbod aanvaar om op regeringskoste terug te keer na die land. Die ongewilde en…
Die president van Iran is vir die eerste keer sedert hy in 2013 as president verkies is, gevra om in die parlement te verskyn oor die herinstelling van sanksies deur…
Duisende nasionaliste van Duitsland het die afgelope naweek en Maandag in die strate van Chemnitz betoog nadat ’n immigrant vermoedelik verantwoordelik is vir die messteke wat die dood van ’n…
Nuutste kommentaar