ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 29, 2018

Ekonomiese aanduiders : 29 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.24 ( R14.20) Rand / euro  R16.65 ( R16.58) Rand / Britse pond R18.33 ( R18.29) VSA dollar / Bitcoin $7 119  ( $6 955) Brent…

TLU SA verduidelik Asuf gebeure

  In landboukringe is daar redelike verwarring oor wat presies gebeur het by Asuf, en in sekere gevalle word TLU SA kwalik geneem dat hy daarby betrokke geraak het. Dit…

Theresa May steun die ANC teen Afrikaners

Die Britse eerste minister, mev. Theresa May, wat tans op besoek aan Suid-Afrika is, het, nadat sy deur ’n verslaggewer gekonfronteer was, bevestig dat sy die ANC en Cyril Ramaphosa…

TLU SA verheug oor Trump ondersoek

TLU SA glo dat sy jarelange internasionale veldtog om veral plaasmoorde onder die wêreld se aandag te bring, resultate begin oplewer, en daarom is hy verheug oor Amerika se president…

Wet op gronddiefstal eers teruggetrek

Die Komitee van Publieke Werke het besluit om die voorgestelde wet op grond onteiening terug te trek, maar slegs totdat die gesamentlike Konstitusionele Hersieningskomitee hul werk voltooi het rondom gronddiefstal….

Nog ‘n Valk betrokke by Zuma

Tydens Vytjie Mentoor (foto) se getuies voor die kommissie van ondersoek rondom Staatskaping het dit aan die lig gekom dat nog ‘n amptenaar van die Valke betrokke was om Zuma…

Eikenhof substasie sabotasie

Dit blyk dat die brand by die City Power substasie nie ‘n elektriese fout  was nie maar sabotasie. So sê die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba. Die brand het buite…

Heidelberg (Tvl) brand

Chaos het in die swart woonbuurt van Heidelberg ontstaan nadat geboue aan die brand gesteek en winkels geplunder is. Die “protes” is glo weens die gebrek aan krag in die…

Kuberkraker slaan toe op gov.za

‘n Kuberkraker het daarin geslaag om die regering se webtuiste te “sluit” en toegang tot die web is nie moontlik nie. Die persoon onder die naam notorius hacker @VirusSec het…

Wag by KNP gevang

‘n Wag wat in diens is van die Kruger Nasionale Park se gewapende tegniese afdeling is gearresteer vir wildstroping. Die verdagte het saam met drie ander persone die park binnegekom…

Kongo verloor stryd teen Ebola

Die owerheid in die Kongo is besig om die stryd teen die verspreiding van die Ebola virus te verloor te midde van die duisende dosisse entstof wat aan die land…

Wêreld Nuusflitse – 29 Augustus

Frankryk President Emmanuel Macron het in ’n toespraak gesê Europa kan nie langer op die VSA staatmaak en moet nou maatreëls in plek kry om vir sy eie veiligheid te…

Iemand uit die ruimte op jou stoep

Dit is nie net Duitsland wat bekommerd is oor die feit dat hulle geen protokol het wat gevolg moet word as kontak gemaak word met iemand uit die buitenste ruimte…

Ontwikkel eers AK-47, nou e-voertuig

Dit word betwyfel of Elon Musk bekommerd sal raak oor die nuwe elektriese motorvoertuig wat ontwerp en gebou is deur die Kalashnikov maatskappy wat ook die AK-47 aanvalsgeweer ontwikkel het….

Iran pleit by VN oor sanksies

Die Amerikaanse sanksies teen Iran het die land reeds miljarde euro gekos nadat verskeie instansies aangekondig het dat hulle gaan onttrek. Nou het Iran hom tot die Verenigde Nasies gewend…

VSA en Meksiko bereik handelsooreenkoms

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat ’n belangrike deurbraak gemaak is tydens ’n ontmoeting met verteenwoordigers van Meksiko. Volgens die president is ’n moontlikheid van ’n “werklike goeie…

Franse minister bedank onverwags

Die Franse minister van omgewingsake, Nicolas Hulot, het sy bedanking ingedien by president Emmanuel Macron en dit oor die Franse radiodiens bekendgemaak. Die minister sê hy het sedert die begin…