ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 28, 2018

Grondbesetting in Kaap neem toe met 249%

Sedert Julie 2017 tot einde Junie 2018 het meer as 925 protes insidente plaasgevind teenoor die 265 van die vorige jaar. Burgemeesterskomitee lid van veiligheid en sekuriteit van die Kaapstadse…

Twee leerlinge dood in skool

Twee leerlinge in die Masakhaneni Hoërskool is dood na ‘n mesgeveg by die skool oor ‘n selfoon. Die oorledenes was onderskeidelik 18 en 20 jaar oud. Die LUK van onderwys…

Eers skool eksamens, nou justisie

Kandidaat prokureurs van regoor die land sal ‘n nuwe rondte eksamens moet aflê nadat dit bekend geword het dat al vier eksamen vraestelle “uitgelek” het. Die Regsgenootskap van SA het…

Johannesburgse substasie brand

‘n Substasie van City Power in Eikenhof, suid van Johannesburg, het aan die brand geraak wat kragonderbrekings veroorsaak het in Naturena, Kibler Park, Alved, Rand Water, Eikenhof en Logharin. Die…

Valke se naam in gedrang

Daar is ‘n jakkals los onder die Valke nadat Mcebisi Jonas in sy verklaring voor die Nugent kommissie gesê het dat ’n senior Valke beampte gepoog het om ‘n klag…

Aktiviste kry geen grasie

Die minister van justisie, Michael Masutha, het aangekondig dat geen vrystelling van vervolging aan studente gegee sal word aan studente wat betrokke was by die FeesMustFall chaos proteste nie. Die…

Die land brand maar partye speel politiek

Die Nelson Mandela Baai speaker, Jonathan Lawack, is tydens ‘n mosie van wantroue uit sy pos geskop. Die besluit is met 60 teen 59 geneem nadat ‘n DA lid buite…

Honderde sosiale netwerk rekeninge gesluit

Facebook en Twitter het honderde van hulle gebruikers se rekeninge gesluit wat glo verband hou met die Russiese en Irannese kuberkrakers. Groot druk word tans op die twee internet reuse…

Hewige aardbewing skud Iran

’n Kragtige aardbewing wat 6,1 op die Richterskaal geregistreer het, was die afgelope naweek die rede waarom duisende mense in Iran paniekbevange uit geboue gevlug het uit vrees dat dit…

VSA sny steun aan Palestyne

Die Trump-administrasie in Amerika het bekendgemaak dat hy die bydraes van steun aan die Palestyne met sowat $299 miljoen gaan verminder. Die vermindering in finansiële hulp sal die Palestyne in…

Russiese kuberkrakers fokus op Republikeine

Die Russiese groep wat verbind word aan die kuberkrakers wat ingemeng het in Clinton en die Demokratiese Party in die VSA, is volgens Microsoft nou besig om in te breek…

Hongarye weier voedsel vir asielsoekers

In Hongarye kry asielsoekers wat weggewys is deur die owerheid sedert die begin van Augustus geen kos of drinkgoed gratis nie en moet hulle self koop wat hulle benodig. Die…

VSA sanksies teen Iran kring uit

Die uitwerking van president Donald Trump se sanksies teen Iran nadat hy die VSA onttrek het uit die omstrede akkoord wat Barack Obama met Iran aangegaan het, is besig om…

Ekonomiese aanduiders : 28 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.20 ( R14.28) Rand / euro  R16.58 ( R16.58) Rand / Britse pond R18.29 ( R18.32) VSA dollar / Bitcoin $6 955  ( $6 764) Brent…

rolex replicas for sale