ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 27, 2018

Ekonomiese aanduiders : 27 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.28 ( R14.35) Rand / euro  R16.58 ( R16.61) Rand / Britse pond R18.32 ( R18.42) VSA dollar / Bitcoin $6 764  ( $6 554) Brent…

Gaan goeie mense Hemel toe?

Rom 1:17  Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.  Hoeveel mense is daar nie,…

Motorrubriek – Volvo XC60 T6 AWD R-DESIGN

Volvo was en is bekend vir hulle betroubaarheid en veiligheid. Die nuutste Volvo XC60 gaan dus geen uitsondering wees nie en dit beloof om ‘n heel “bruikbare” voertuig te wees….

Dankie: Glansgeleentheid van Kinderfonds

Met die inisiatief van prof. Danny Nel het Die Vryburger Kinderfonds ’n reuse hupstoot gekry toe ’n pragtig glansgeleentheid verlede Vrydagaand gehou is in die noorde van Pretoria. Talle borge,…

EFF lei nou Kovsies

Die boodskap wat Sonwabile Dwaba, nuutverkose studenteraad-president (SR-president) van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en EFF-verteenwoordiger Donderdag uitbasuin het, is dat wit studente en hul geskiedenis nie welkom is…

VF plakkate verskeur by Tukkies

Die anti-Afrikanersentiment by die voormalige Voortrekker Universiteit, Tukkies, het die afgelope week weer sterk geblyk toe die ANC en EFF skynbaar kragte saamgesnoer het om VF Plus se plakkate vir…

Swart besigheidsgroep eis Gordhan se kop

Die RadikaleEkonomieseTransformasie (RET) groep het geëis dat die ANC Pravin Gordan moet afdank as minister as gevolg van sy optrede teen swart bestuurders en staatsbeheerde entiteite. Hierdie groep, wat bekend…

Die Kaap beleef snerpende koue

Hael en swaar sneeuval het temperature skerp laat daal in sekere dele van die Kaapprovinsie. Ten spyte van die koue bring die swaar sneeuval mee dat damme se vlakke binnekort…

Kosplekke in Uitenhage gesluit

Tydens ‘n blits klopjag deur inspekteurs op 36 eetplekke in Uitenhage is elf  plekke gesluit weens die nie-nakoming van munisipale verordeninge. By ‘n sekere eetplek was die toilet in die…

NVG se sake in chaos

Dit blyk dat die Guptas, sowel as Brian Molefe en Anoj Singh, vir geruime tyd rustig kan wees rondom hul vervolging aangesien die Nasionale Vervolgingsgesag se sake in ‘n gemors…

SAID se herstrukturering kos R204 miljard

Die “grootse” projek van Tim Moyane om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) te herstruktureer met die hulp van Bain & Kie, ‘n konsultante maatskappy, het die land R204 miljard gekos maar…

Senator John McCain is oorlede

Die invloedryke Republikeinse senator, John McCain, is die naweek oorlede in die ouderdom van 81 jaar, en hy was sedert 1987 senator wat die deelstaat Arizona met onderskeiding verteenwoordig het….

Aussie senior minister bedank

Australië se minister van buitelandse sake, Julie Bishop, het haar bedanking ingehandig kort nadat die eerste minister, Malcolm Turnbull, moes bedank na hy ’n tweede stemming van die Liberale Party…

Hof in Zimbabwe bevestig Zanu-PF oorwinning

Die hoogste hof in Zimbabwe het die afgelope week bevind dat die verkiesingsuitslag soos deur die verkiesingskommissie bepaal is, gehandhaaf word. Dit beteken dat die leier van die Zanu-PF party…

Nog duisende vlug uit Venezuela

Derduisende inwoners van Venezuela vlug die land uit omdat hulle nie langer die tekort aan lewensmiddele kan verduur nie. Die ekonomiese en humanitêre krisis in die land het nog verder…

Aussie premier word verslaan

Die Liberale Party in Australië het in ’n tweede stemming wat verlede Vrydag gehou is, premier Malcolm Turnbull vervang deur Scott Morison in sy plek aan te wys. Turnbull was…

El Salvador breek van Taiwan

Taiwan word al meer geïsoleer dur die aggressiewe optrede van Sjina wat klaarblyklik druk op die Taiwanese regering wil uitoefen deur ander lande wat tot hede goeie bande gehandhaaf het,…

Italië waarsku Europese Unie

Indien die Europese Unie nie verantwoordelikheid neem vir die 170 onwettige immigrante wat op Europese grond aangekom het nie, sal Italië dit oorweeg om sy finansiële bydraes terug te hou….