ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 23, 2018

Voorlopige verslag toon weerstand teen grondgryp

Die parlement se grondverhore wat afgehandel is om die publiek se gevoel te toets toon dat 59% van die voorleggings téén die verandering is van die land se grondwet om…

Agbiz en AgriSA se onderkruipery

Dr. John Purchase die Agricultural Business Chamber (Agbiz), het verklaar dat hy en AgriSA se president, Dan Kriek (foto), die vergadering met Cyril Ramaphosa as “vrugbaar” beleef het. Ramaphosa was…

SA dalk uit Agoa geskop

Die VF Plus se waarskuwing dat Suid-Afrika se lidmaatskap van die Agoa-klub van lande wat handelsvoordele van Amerika ontvang, opgeskort kan word weens onteiening sonder vergoeding, is nou ‘n stap…

Drie Transnet amptenare vra meer tyd

Drie Transnet amptenare met nie-Afrikaner vanne, insluitend die hoofuitvoerende beampte, Siyabonga Gama, het versoek dat hulle meer tyd gegun moet word om te verduidelik hoekom hul nie geskors moet word…

Oud Bosasa baas blaas die fluitjie

‘n Senior Bosasa uitvoerende direkteur het gedreig om grootskaalse korrupsie, afpersing en geldwassery bloot te lê wat oor die afgelope 18 jaar plaasgevind het. Angelo Agrizzi, vorige hoof operasionele beampte…

Sleg, slegter, dood

Die Gauteng se gesondheidsdienste is op ‘n letterlike sterfbed. Die departement het bevestig dat daar ‘n uitbraak was van die Klebsiella longontsteking. Dit volg na die dood van twee babas…

Munisipale bestuurder “geskors”?

Die Tshwane Metroraad het kennis gegee aan die stad se munisipale bestuurder, Moeketsi Mosola (foto), dat hulle van plan is om hom te skors. Dit volg nadat hy verbind word…

Vyf polisiebeamptes gearresteer

Vyf polisiebeamptes is in Vredenburg in die Wes-Kaap gearresteer. Daar word beweer dat hul vals inligting verskaf het en saamgesweer het met lede van die publiek om dwelms te vervoer….

Totsiens Nike

Nike het tydelik al hulle Suid-Afrikaanse winkels gesluit na ‘n werknemer se man ‘n sogenaamd rassistiese uitlating op ‘n video geplaas het. Nike se verklaring is dat hulle staan vir…

Eskom se son besig om te daal

Die spreekwoord wat sê: “ As die son sak in die weste is die luiaard op sy beste”, is bewaarheid toe Eskom se bestuur deur die parlementêre komitee huis toe…

Turkye verkla VSA by WHO

Woordvoerders in die Turkse hoofstad Ankara het bevestig dat Turkye ’n klagte ingedien het by die Wêreld Handels Organisasie (WHO) oor die swaar invoerheffing op staal en aluminium . In…

Venezuela krisis vererger

Duisende inwoners van die ekonomies geknelde Venezuela is besig om landuit te vlug weens die ernstige tekort aan voedsel en ander lewensmiddele. Alhoewel die mense nie toegelaat word om na…

Italië stel sanksies in teen Malta

Die konserwatiewe regering van Italië het aangekondig dat sanksies ingestel word teen Malta in ’n groeiende spanning oor die hantering van onwettige immigrante wat afkomstig is uit die Middellandse See…

Masels breek uit in Europa

Europa ondervind sy grootste vlaag masels gevalle in die afgelope tien jaar, en die aangetekende gevalle is meer as 41 000 wat ook ’n aansienlike aantal volwassenes insluit. Dit is…

Koreaanse families tydelik herenig

Die afgelope naweek het families mekaar ontmoet wat vir meer as 59 jaar mekaar nooit gesien het nie weens die verdeeldheid wat tussen die twee land ontstaan het na afloop…

Europa se oudste aap is dood

Europa se oudste gorilla aap is dood, en die reuse dier wat Fritz gedoop was, is aan die slaap gemaak by die Neurenberg dieretuin in Duitsland. Fritz se gesondheid het…

Haarkapper kry dosis pepersproei

  ’n Duitser was so ontevrede met sy haarkapper se werk, dat hy teruggekeer het na die salon om wraak te neem. Nou word die man deur die polisie vervolg…

rolex replicas for sale