ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 21, 2018

Agri SA kan nie namens alle boere praat nie

Skynbaar gaan Agri SA vandag met die ANC se sogenaamde top ses vergader om oplossings of duidelikheid te kry oor die kwessie van onteiening sonder vergoeding. Talle boere is egter…

Shivambu se 182 km/u rit

Die EFF se hoofsweep, Floyd Shivambu (foto), is in die Vrystaat voorgekeer nadat hy die spoedgrens van 120 km/u oorskry het deur 182km/u te ry met ‘n voertuig wat deur…

Landbank kan R41 miljard verloor met onteiening

Die voorsitter van die staatsbeheerde Landbank, Athur Moloto, het gewaarsku dat dié bank sy totale portefeulje van R41 miljard kan verloor indien die bank se regte as krediteur nie beskerm…

Ramaphosa kry skuld vir Rand se val

Regter Malala sê dat Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die grondkwessie ‘n totale ramp was en sy voortgesette gebrek aan rigtinggewing rondom die kwessie is nog erger.  Hy sê dat…

Aktivis pleit by Ramaphosa

Die FeesMustFall aktivis, Bonginkosi Khanyile (foto), het hom nou gewend tot Cyril Ramaphosa om amnestie na sy skuldigbevinding. Hy wil glo nou by die Uniegebou gaan slaap om sodoende Ramaphosa…

Druk op Ramaphosa om Noordwes leiers weg te jaag

Daar is al hoe meer druk op Cyril Ramaphosa om ontslae te raak van die leierskap van Noordwes. Die groot probleem lê by Supra Mahumapelo (foto) as leier van die…

Ekonomiese aanduiders : 21 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.44 ( R14.67) Rand / euro  R16.65 ( R16.77) Rand / Britse pond R18.55 ( R18.71) VSA dollar / Bitcoin $6 347  ( $6 513) Brent…

Switserland verbied diesel motors

Die owerheid in Switserland het ’n verbod geplaas op diesel motors waarvan die koolstof gasse gemanipuleer is deur die vervaardiger. Enige dieselvoertuig wat in die kategorie is, moet deur ’n…

VSA se militêre magsvertoon uitgestel

Alhoewel die Amerikaanse president, Donald Trump, vir strategiese redes vanjaar ’n militêre parade wou hou, het die Pentagon die naweek gesê dit is nie meer moontlik vir vanjaar nie, en…

VSA wil groot druk op Iran sit

In Amerika is ’n spesiale aksiegroep in die lewe geroep wat as koördineerders sal optree om alle Iran-verwante aktiwiteite te monitor. Die invloedryke Deutsche Bank en Deutsche Telekom is van…

Meksiko slaan toe op dwelm laboratorium

Die polisie en veiligheidsmagte van Meksiko het blitsvinnig gereageer op ’n wenk wat ontvang is, en toegeslaan op ’n ondergrondse dwelm laboratorium. Die laboratorium is in die berge naby die…

Geweervuur op VSA ambassade in Turkye

Die Amerikaanse ambassade in die Turkse hoofstad Ankara het onder geweervuur deurgeloop die afgelope naweek, maar niemand is beseer in die voorval nie. Geweerskote het gereën teen die gebou wat…

Tienerseun breek in op Apple

’n Tienerseun van Australië het oornag ’n kuberkraker status bekom toe hy daarin geslaag het om in te breek op die hoofraam van die Apple maatskappy. Die rekenaar reus van…