ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 20, 2018

Die Skrif is genoeg!

Gal 1:8  Maar al sou ons of ‘n engel uit die hemel julle ‘n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle verkondig het, laat hom ‘n vervloeking wees! …

Motorrubriek – Suzuki DZire 1.2 GL

Deur die jare,sedert sy eerste bekendstelling in SA het Suzuki ‘n bekende naam geword in die motorwêreld en het ‘n naam, wat bekend is vir betroubaarheid, tot stand gekom. Daar…

Ekonomiese aanduiders : 20 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.67 ( R14.64) Rand / euro  R16.77 ( R16.67) Rand / Britse pond R18.71 ( R18.62) VSA dollar / Bitcoin $6 513  ( $6 532) Brent…

Treurgrond wen internasionale toekenning

Die film Treurgrond het sy eerste nasionale toekennings verower. Dit het plaasgevind by die internasionale filmfees in Amsterdam in Nederland waar dié film bekroon is as die beste buitelandse film,…

Dept. Waterwese en R600 miljoen kontrak

Die reeds bankrot Departement van Waterwese en sanitasie gaan ‘n maatskappy R600 miljoen betaal om ‘n massa water projek te hanteer. Dit ten spyte daarvan dat ‘n ander maatskappy bereid…

Twee EFF leiers in hof

Noordwes se adjunkvoorsitter van die EFF, Bunga Ntsangane (foto), het in die hof verskyn nadat ‘n junior personeellid hom aangekla het van aanranding en dreigemente dat hy haar geslagsdele sal…

Oos-Kaap polisie betrokke by korrupsie

Vyf polisiebeamptes van die Beacon Bay polisie stasie is in hegtenis geneem nadat gesteelde goedere by die stasie gevind is. Die beamptes het na bewering ‘n trok wat in ‘n…

Finansiële swaarte lê voor

Ekonomiese waarnemers beskou Cyril Ramaphosa se beoogde ekonomiese groei van 3% vir 2018 as onhaalbaar. Meer as 22 kenners het in ‘n Bloomberg ondersoek getoon dat ‘n 1,4% groei dalk…

Uitspraak voorbehou in Estina saak

Uitspraak is voorbehou in die Estina melkplaas bedrog saak teen die Gupta broers se neef en volgelinge. Agt beskuldigdes het in die Bloemfonteinse hof verskyn waaronder Varun Gupta (foto), Oakbay…

Eerste twee getuies in staatskaping

Mcebisi Jonas, vorige adjunkminister van finansies , en Vytjie Mentor, oud ANC LP, is die eerste twee getuies in die Zondo kommissie van ondersoek na staatskaping, wat uiteindelik vandag begin….

Eerste plaas onteiening in Limpopo

Volgens berigte het die ANC regering reeds opdrag gegee dat ‘n plaas in die verre Noord-Transvaal gesteel moet word. Dit volg nadat die eienaars die aanbod van R20 miljoen van…

Prikkel: H. F. Verwoerd

Doktor Verwoerd se ouers het na Suid-Afrika gemigreer.  Hy was dus eintlik ‘n eerste generasie immigrant.  En tog het hy sy volle gewig by ons volksaak ingegooi.  Dit verdien nie…

Wêreld Nuusflitse – 20 Augustus

  Italië Die Italiaanse regering het ’n half miljard euro bewillig as kompensasie vir die slagoffers se familie wat omgekom het in die brug ramp van verlede wek.   Verenigde…

VSA dreig Turkye met meer sanksies

Die Amerikaanse regering dreig om bykomende sanksies teen Turkye in te stel indien president Erdogan nie die Amerikaanse geestelike gaan vrylaat nie. Die leraar, Andrew Brunson wat reeds 26 jaar…

Tronkvoël mag president word

Die Verenigde Nasies het bepaal dat die voormalige president van Brasilië, Lula da Silva, daarop geregtig is om as presidentskandidaat te staan in die volgende presidentsverkiesing ten spyte daarvan dat…

Merkel en Macron soek oplossings

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel en die Franse president Emmanuel Macron het in ’n gesamentlike verklaring gese daar bestaan ’n dringende noodsaaklikheid vir ’n gekoördineerde Europese oplossing met immigrante. Hulle…

Nog ’n aardbewing tref Lombok

Die Indonesiese eiland Lombok is die afgelope Sondag deur nog ’n reuse aardbewing getref wat 6,3 op die Richterskaal geregistreer het. Die Amerikaanse geologiese diens het die inligting vrygestel nadat…

Italië bewillig €20 miljoen vir brug herstelwerk

Die Italiaanse regering het die afgelope naweek besluit om €20 miljoen te bewillig vir die herstel en beveiliging van die Morandi Brug wat gedeeltelik inmekaar gestort het en die lewens…

Poetin genooi na Oostenrykse troue

Die Russiese president, Vladimir Poetin besluit om die uitnodiging te aanvaar na die troue van ’n Oostenrykse minister, en dit het die wenkbroue laat lig. Die minister van buitelandse sake,…

Swaar reënneerslae oorspoel Indië

Swaar moeson reëns in die Kerala gebied van Indië het gelei tot die dood van meer as 300 mense terwyl honderde huise en sakeondernemings oorstroom is met vloedwaters. Die Federale…