ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 17, 2018

Ekonomiese aanduiders : 17 Augustus 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R14.64 ( R14.36) Rand / euro  R16.67 ( R16.36) Rand / Britse pond R18.62 ( R18.29) VSA dollar / Bitcoin $6 532  ( $6 331) Brent…

Nog boere kap hakke in

TLU SA Noord-Kaap is die jongste affiliasie van TLU SA wat toegetree het tot die ander provinsies se sterk standpuntinname teen grondonteiening. Mnr. Wollie Burger, voorsitter van TLU SA Noord-Kaap…

Afrikanersaak in Europa gestel

Nadat ‘n Sweedse afvaardiging onlangs die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) in Pretoria besoek het, het mnr. Paul Kruger, voormalige voorsitter van die VVK, en mev. Chantal Kruger, administratiewe beamte van…

Gwede is onkundig

Daar heers verbasing in landbou en politieke kringe oor Gwede Mantashe (foto), voorsitter van die ANC en minister van minerale, se uitspraak dat wit boere se plase beperk moet word…

Ramaphosa se taakspan gedreig net die dood

Die ministeriële taakspan wat Cyril Ramaphosa aangestel het om die gemors in Wes-Transvaal te ondersoek se lewens is glo in gevaar. Hulle beweer hulle het dreigemente ontvang van diegene wat…

Hanekom regverdig grond onteiening

Die ANC-minister van toerisme, Derek Hanekom (foto), het verklaar: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”. Die blatante leuen het hy verkondig tydens ‘n loodsing van…

Swak Rand lei tot hoër petrolprys

Die swak vertoning van die and hou nie goeie nuus in vir motoriste nie. Die Rand het meer as 8% geval, onder andere weens die gemors op die Turkse finansiële…

Swart aktiviste ontwrig Kovsies

Die FeesMustFall groep soek nou weer aandag op ‘n ander plek en is nie gelukkig met pres. Marthinus Theunis Steyn se standbeeld op die hoofkampus van die Vrystaatse Universiteit nie….

Gebou in Johannesburg brand

‘n Brand het in ‘n gebou in Rissikstraat Johannesburg op Donderdag 16 Augustus ontstaan. Brandweerbeamptes het inwoners ontruim terwyl persone op die dak van die gebou vasgekeer was. Die brand…

Uhuru ala Winnie

Skoolkinders was die ooggetuies van ‘n jong man wat aangeval is deur ‘n groep en aan die brand gesteek is nadat ‘n buiteband om sy lyf geplaas is. Die aanval…

Openbare Beskermer beskuldig Cele

Uit ‘n verslag van die Openbare Beskermer wat aan die pers gelek is, blyk dit dat persone wat korrupsie aanmeld nie deur die polisie beskerm word nie. Dit is ‘n…

Prikkel: President Kruger

Pres. Paul Kruger is al dikwels, en kan steeds gestempel word as vader van sy volk. Hy het relatief min aandag gegee aan sy kandidatuur voor verkiesings.  Sy gewone daaglikse…

Oostenrykse hoofstad nou die beste

Vir die eerste keer in sewe jaar is die Australiese stad Melbourne nie meer die mees leefbare stad ter wêreld nie, want die Oostenrykse hoofstad Wene het koning gekraai in…

Thailand plaas verbod op plastiek

Die regering van Thailand het ’n voorstel ingedien by die parlement wat die invoer van plastiek sal verbied, wat ondermeer ook sal insluit dat elektroniese toerusting wat uit plastiek bestaan,…

Islamitiese Staat nog springlewendig

Te midde van die talle nederlae wat die terroriste groep, Islamitiese Staat, in die afgelope twee jaar gely het toe verskeie lande met lug en grond aanvalle vernietigend opgetree het,…

Weste bekommerd oor Russiese ruimte wapens

Tydens die Verenigde Nasies se konferensie oor ontwapening het die Verenigde State van Amerika hul besorgdheid uitgespreek oor Rusland se ambisies omtrent ruimte wapens. Die hoof assistant van die Amerikaanse…

Brugramp: Italië in noodtoestand

Die konserwatiewe regering in Italië het ’n noodtoestand afgekondig nadat die belangrike Morandi Brug gedeeltelik in duie gestort het en meer as 40 mense omgekom het. Die eerste minister, Giuseppe…