Grondgryp gaan markte skud
Cyril Ramaphosa se verklaring op 1 Augustus 2018 na ʼn ANC NUK vergadering dat die ANC verandering aan Grondwet gaan deurvoer gaan ʼn ekonomiese ramp vir Suid-Afrika wees. Dit gaan…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Cyril Ramaphosa se verklaring op 1 Augustus 2018 na ʼn ANC NUK vergadering dat die ANC verandering aan Grondwet gaan deurvoer gaan ʼn ekonomiese ramp vir Suid-Afrika wees. Dit gaan…
Cyril Ramaphosa het aan beide Nomgcobo Jiba (foto) en Lawrence Mrwebi kennis gegee dat hy ondersoek gaan laat instel oor hul geskiktheid om aan te bly in hul poste. Beide…
Advokaar Azhar Bham het alle besware van die geskorste SAID kommissaris, Tom Moyane (foto), van die hand gewys. Hy het opdrag gegee dat die partye tussen 17 en 28 September…
Minister van polisie, Bheki Cele, gaan binnekort Malawi toe om gesteelde motors en ander goedere terug te bring Suid Afrika toe. Volgens hom is daar steeds karre met GP registrasienommers…
Die SAUK groep het aangekondig dat hulle kontantvloei onder druk is en in ‘n brief aan hulle verskaffers, krediteure en produsente gemeld dat hulle alle betalings gaan uitstel tot ‘n…
Volgens die paaie afdeling van Limpopo word sowat R7 miljard benodig om die paaie te herstel en te voltooi. Daar is nie geld vir die projekte in die huidige boekjaar…
Prasa se veiligheids permit het op Dinsdag 31/7/18 verval en ‘n nuwe permit is geweier deur die Spoor Veiligheids Reguleerder(SVR.) ‘n Woordvoerder van SVR, Madelein Williams, het gesê die optrede…
Volgens generaal Solly Shoke (foto) is dit nie die taak van die SA Weermag om polisiëring van misdadigers te doen nie. Verskeie instansies het gevra dat die weermag ingespan moet…
ʼn Skool vir leerlinge met spesiale behoeftes wat teen ʼn bedrag van R249 miljoen gebou is en reeds in verlede jaar gereed was vir gebruik, staan steeds leeg terwyl die…
Rand / VSA dollar R13.45 ( R13.24) Rand / euro R15.60 ( R15.45) Rand / Britse pond R17.53 ( R17.38) VSA dollar / Bitcoin $7 384 ( $7 690) Brent…
As daar nog enigsins twyfel bestaan het oor die waarde van die sogenaamde wonderlike grondwet van die Ruwe Suid Afrika, dan het die ruwe president van die land daardie…
Hoe was die Genootskappers se taalstryd in 1875 ontvang? Die harde, fel kritiek was dat Afrikaans ‘n kombuistaal is. Wat sê dit? Nie die taalformulering het eerstens in die spervuur…
In die helder daglig het twee professionele diewe in Swede die Kroonjuwele gesteel nadat hulle ingebreek het by ’n katedraal waar dit agter glas gesit is om vertoon te word….
Die Amerikaanse president, Donald Trump, dreig om die invoertariewe op Sjinese produkte verder te verhoog na 25% wat van toepassing sal wees op 200 miljard dollar se goedere is. Die…
Drie mans afkomstig uit die Oekraïne het meer as ’n 100 maatskappye gemerk en daarin geslaag om honderde kredietkaarte te steel. Die drie kuberkrakers van die groep FIN7 is gearresteer…
Duitsland Die 30-jarige wiskundige, Peter Scholze, ontvang die Nobelprys vir Wiskunde en is daarmee slegs die tweede persoon van Duitsland wat die gesogte toekenning ontvang sedert dit die eerste keer…
Nuutste kommentaar