VSA Ambassadeur bedank in Estland

Die Amerikaanse ambassadeur in die Europese Estland het bedank en beweer dat hy dit doen as gevolg van president Donald Trump s negatiewe opmerkings oor die Europese Unie.

James Desmond Melville (68) is reeds verby aftree ouderdom, en is in 2015 deur Barack Obama voorgestel om as ambassadeur in die land te dien.

Estland is een van die minder belangrike Europese lande, en die 1,3 miljoen inwoners leef in afsondering teen die grens met Rusland.

’n Aansienlike deel van die bevolking is Russe wat steeds kleef aan Rusland en weinig bydrae tot die welvaart van die land.

Politieke ontleders sê die opmerkings van Melville oor sy bedanking is bloot ’n poging om punte te probeer wen vir die Demokratiese Party in die VSA, terwyl reeds twee jaar gelede moes afgetree het.

Foto – James Desmond Melville