Vermiste sielkundige se lyk gevind

Die  49-jarige Kaapse sielkundige, Diane Nelson Claremont, se lyk is Donderdag op Tafelberg gevind.

Sy het verlede Saterdag vermis geraak en verdere inligting rondom haar dood is nie vrygestel nie.