Turkse Solidariteitslede in Pretoria loop deur

Lede van die Turkse Solidariteitsnetwerk het tydens ‘n betoging voor die Turkse ambassade deurgeloop onder sekuriteitslede van die ambassade.

Die betoging was gerig teen die Turkse president Recep Tayyip Erdogan se komende besoek. Hulle beskou hom as ‘n diktator.

Een van die segspersone van die betogers het die SAPD gekritiseer wat net gestaan en toekyk het hoe hul verniel is deur die ambassade se sekuriteitspersoneel.