Soweto inwoners brand substasie

Inwoners van Soweto het ‘n Eskom substasie met petrolbomme bestook uit protes teen ‘n plaaslike sakeman wat onwettig op Eskom se lyne krag “getap” het.

Die sakeman se optrede het gelei tot kragonderbrekings en die inwoners het toe besluit om die sakeman se “bron” van inkomste uit te brand.

Twee aparte sake is aanhangig gemaak naamlik teen die brandstigters en die sakeman.