Ramaphosa en kie se lyfwagte

Dit kos die belastingbetaler R690 miljoen per jaar aan persoonlike lyfwagte vir die president van die land en sy kaders.

Die presidensiële beskermingseenheid bestaan tans uit 1 382 lede wat beteken dat  elke BBP 81 lyfwagte het.

Sewentien persone word deur die 1 382 wagte beskerm.

Waarnemers vra waarvoor en vir wie is hulle bang?