Putin en Modi sukkel met SA se diplomasie

Dit is nie net die Moslems wat probleme gee of eise stel nie maar ook die Russe en Indiërs is ongelukkig oor die diplomatieke behandeling van hul leiers in Suid-Afrika.

Die Sjinese premier, Xi Jinping, het ‘n staatsbesoek ontvang terwyl Putin nog nie met ‘n datum verskaf is nie.

Nie Putin, Modi of Brazilië se Michael Temer het Woensdag se Besigheidsforum  bygewoon nie. Chaos was aan die orde van die dag  terwyl Ramaphosa erken het dat die logistieke reëlings “moeilik” was vir hulle.

Diplomate het gekla oor Afrika-tyd en die kansellasies van gebeure sonder kennis.

Foto: Van die Brics leiers