Pro-Zuma party net vir inboorlinge

Die Mazibuye African Congress  party wat glo pro-Zuma is, het aangekondig dat die party se lidmaatskap beperk is tot swart Suid Afrikaners alhoewel kleurlinge toegelaat sal word.

Geen wittes of Indiërs sal egter toegelaat word om aan te sluit by die rassistiese party nie, alhoewel finansiële bydraes van Indiërs en Blankes wel verwelkom sal word.