Polisiestasie se bates te koop

Die Ixopo polisiestasie se bates gaan eerskomende Vrydag op ‘n openbare veilig verkoop word om ‘n uitstaande siviele eis te betaal.

‘n Bakkie, stoele, rekenaar stelle, staal kabinette sowel as ‘n televisie en yskas is op die lys van die Balju.