Monthly Archives: July 2018

Bloemfontein vulstasie opgeblaas en beroof

‘n Vulstasie in Generaal de Wetlaan in Bloemfontein is Donderdagoggend vroeg deur ses mans beroof en die OTM is opgeblaas met plofstof. ‘n Onbekende bedrag kontant saam met goedere is…

SAID skommel poste

Die SA Inkomstediens (SAID) het Donderdag veranderinge aangekondig rakende topposte, en twee van die geskorste Tom Moyane se lojale luitenante, Tebogo Mokoena en Luther Lebolo, is uit sleutelposte verwyder. Mokoena…

Carl Niehaus die ANC en Zwelithini

Carl Niehaus is besig om sy eie nes te bevuil nadat hy by die Zoeloekoning om verskoning gevra het vir die inmenging oor die grond van die Zoeloes. Hy het…

Tradisionele leiers en EFF stem ooreen

Die Kongres van Tradisionele leiers stem saam met die EFF rondom die grondgryp beginsel sonder vergoeding, maar die grond wat tans in die hande is van swart mense en veral…

Rica beskerm Jan Publiek gladnie

Tydens die bekendstelling van ‘n verslag genaamd “Spooked” het dit na vore gekom dat geen persoon wat geregistreer is by Rica enige privaatheid het nie. Intelligensie agentskappe kan onder valse…

Ramaphosa verdedig Zuma

Groot vraagtekens hang oor Cyril Ramaphosa se veldtog teen korrupsie en misdaad. In ‘n onderhoud met ‘n Franse TV stasie het, het Ramaphosa gesê dat hy “volkome geloof en vertroue…

Slaggate kry struggle-name

Die LUR vir vervoer in Gauteng, mnr. Ismail Vadi, het aangekondig dat hy die Suid-Afrikaanse geografiese plekname komitee versoek het om ‘n openbare deelnameproses aan die gang te sit om…

Reuse deurbraak teen kanker

Twee jaar gelede word ’n “immune-terapie” in België gebruik  om van die mees aggressiewe kankers soos longkanker en melanoom te beveg. Die resultaat van die behandeling is verstommend volgens die…

Franse robot maak pizzas

’n Franse maatskappy het na vore gekom met ’n robot wat pizzas maak, en het daarmee die pizza liefhebbers aan die gons. Die robot kan selfs die tamatiesous eweredig oor…

EU moet strenger grensbeheer toepas

Oostenryk se kanselier, Sebastian Kurz, het ’n ernstige waarskuwing gerig dat Duitsland se nuwe immigrante ooreenkoms kan lei tot ontevredenheid in Italië en Slowenië waar grens kontrolepunte is. Duitsland se…

Poolse opposisie in verset oor wetgewing

Die Poolse regering staar hernude verset in die gesig van ontevrede kiesers wat protesteer teen die inwerkingstelling van die hervorming van die hooggeregshof. In gevolge die hervormingsmaatreëls wat ingestel word,…

VSA plaas druk op immigrante

Medewerkers van die Amerikaanse immigrasie dienste het opdrag van die Trump administrasie gekry wat geweldig meer druk op immigrante in die VSA plaas. Die immigrante agentskappe moet voortaan alle immigrante…

Kanselier Merkel steeds onder groot druk

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, verkeer steeds onder hewige druk, en die spanning in haar koalisieregering is besig om ondraaglik te word. In haar toespraak in die parlement, het Merkel…

Miljoene gepomp in grondverspreiding

Gauteng se departement van menslike nedersettings gaan ‘n bedrag van R653 miljoen inpomp in die premier, David Makhura, se vinnige grondverspreidingsprogram. Met hierdie program poog die premier om provinsiale grond…

Brandstofprys en jy

Berekeninge is gemaak rondom brandstofpryse, en die volgende statistiek toon waar Jan motoris se geld heen gaan: Brandstof kos 750,07 sent afgelewer by die raffinaderye.  Dan kom die brandstofheffing van…

Nuwe kragonderbrekings koue se skuld

Nou kry die koue weer skielik die skuld vir nuwe kragonderbrekings en word dit nie toegeskryf aan beurtkrag nie. Eskom se woordvoerder, Khulu Phasiwe, sê egter dat indien verbruikers spaarsamig…

Moyane dreig Ramaphosa

Tom Moyane het ‘n ultimatum aan president Cyril Ramaphosa gestel. Hy eis dat die ondersoek ten hom gestaak moet word anders gaan Moyane regsaksies neem. Moyane beweer dat die ondersoek…

Motsoaledi kry wind van voor oor NGV

Die begroting van R259 miljard, wat deur minister Aaron Motsoaledi voorgehou is vir die beplande gesondheidsversekering (NGV), is glo “uit die duim” gesuig” en hy erken dat “ons ‘n fout…

SAID moet onwettige besluite bestuur

Die SA Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat hulle gaan poog om die “noodlottige” besluite geneem onder Tom Moyane se leierskap om te keer. Die herinstelling van “sleutelspanne” gaan die “onwettige”…

VSA regbank kan regs swaai

President Donald Trump van Amerika beskik oor die mag om die Amerikaanse regbank ’n regse meerderheid van regters te gee na die onlangse bedanking van Anthony Kennedy. Die aanstelling van…

Agt jarige slaag matriek

’n Agt jarige seuntjie van België wat slegs vir 18 maande in die hoërskool was, het matriek met lof geslaag en is nou op pad na ’n universiteit. Laurent Simons…

Linkse Meksikaan wen verkiesing

Die verlinkse kandidaat, Andres Manuel Lopez Obrador, het die presidentsverkiesing in Meksiko met ’n groot meerderheid gewen. Obrador het meer as 53% van die stemme gekry teenoor die 23% van…

Chaos breek los in Merkel regering

Chaos het losgebars in die koalisieregering van Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland toe haar mees getroue bondgenoot, Horst Seehofer, sy bedanking aangekondig het. Die minister van binnelandse sake het vroeër…

EU hofgeding teen Pole begin

Die Europese Kommissie het ’n hofgeding begin teen Pole met die argument dat die wetsbepalinge geïgnoreer word met die aflegging van regters deur hulle op vervroegde pensioen te sit. Beskuldigings…

Wêreld Nuusflitse – 4 Julie

Frankryk Die sosialistiese president van Frankryk, Emmanuel Macron, het sy land se ambassadeur in Hongarye teruggeroep nadat die ambassadeur positiewe opmerkings gemaak het oor Hongarye se konserwatiewe eerste minister, Viktor…

Matrieksertifikate te koop

Volgens berigte kan matriek sertifikate op verskeie webtuistes gekoop word. Die onderwys en opleiding liggaam, Umalusi, het persone gewaarsku dat daar baie “ernstig” opgetree gaan word teen diegene wat hul…

Soweto inwoners brand substasie

Inwoners van Soweto het ‘n Eskom substasie met petrolbomme bestook uit protes teen ‘n plaaslike sakeman wat onwettig op Eskom se lyne krag “getap” het. Die sakeman se optrede het…

Saak teen regter Hlope weer uitgestel

Die Regsraad se tribunaal,  wat regter John Hlope se saak sou aanhoor, is weer eens uitgestel nadat een van die sittende regters homself onttrek het aan die saak. Die saak…

Staatshospitale minus dokters

Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, het sy saak bepleit in ‘n verklaring waarin hy sê dat daar 14 onkologie apparate is wat elk R40 miljoen werd is, maar daar…

Prikkel: Geloof

Durf ons as volk ons taal en kultuur handhaaf?  In vorige prikkel is herhaaldelik daarop gewys dat handhawing inderdaad ons volksroeping is omdat volksbestaan, volkstaal, volkskultuur genadegawes van God is. …

Ekonomiese aanduiders : 3 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.85 ( R13.73) Rand / euro  R16.14 ( R15.98) Rand / Britse pond R18.22 ( R18.08) VSA dollar / Bitcoin $6 685  ( $6 346) Brent…

Hommeltuig ingespan teen kokaïen produksie

Die aankondiging van die Verenigde Nasies dat die produksie van kokaïen dramaties gestyg het in die afgelope tyd, het die regering van Columbië laat besluit om nuwe metodes aan te…

Ontmoeting tussen Trump en Poetin beplan

Moskou en Washington is reeds besig om met mekaar te skakel ten einde ’n ontmoeting tussen president Donald Trump van Amerika en die Russiese president, Vladimir Poetin, te reël. Die…

Thailand kinders weer veilig

Die elf sokkerspelers en hulle afrigter is na nege dae van soek in ’n tien kilometer lange grot, uiteindelik gevind nadat ’n Amerikaanse spesialiste span saam met Britse kundiges die…

VSA Ambassadeur bedank in Estland

Die Amerikaanse ambassadeur in die Europese Estland het bedank en beweer dat hy dit doen as gevolg van president Donald Trump s negatiewe opmerkings oor die Europese Unie. James Desmond…

Voortbestaan van EU in gevaar

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het gewaarsku dat die voorbestaan van die Europese Unie in gevaar is indien daar nie eenstemmigheid bereik kan word oor aktuele sake, en veral oor…

Noord-Korea produseer verrykte uraan

Noord-Korea het, soos in die verlede, weer eens nie woord gehou toe hy ’n ooreenkoms met die Amerikaanse president aangegaan het in Singapoer nie. Die Amerikaanse intelligensiediens het intussen vasgestel…

Waar begin ons?

Ps 36:9 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. Waar begin U en ek met wat ons ookal aanpak? 1) Doen…

Ekonomiese aanduiders : 2 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.73 ( R13.70) Rand / euro  R15.98 ( R15.94) Rand / Britse pond R18.08 ( R17.96) VSA dollar / Bitcoin $6 346  ( $5 934) Brent…

Motorrubriek – Toyota Rush S 1.5

Toyota is bekend daarvoor dat hulle die spreekwoordelike “haas uit die hoed” trek wanneer dit die minste verwag word. Die Daihatsu Terios is ‘n vol filiaal van Toyota en Toyota…

Brandstofdiefstal gaan voort

Die staat se “gewettigde” brandstogdiefstal sal eerskomende Woensdag weer voortgaan met ‘n verhoging van die prys van petrol tussen 23 en 26 sent per liter, terwyl diesel tussen 24 en…

Grahamstad word nou Makanda

Die Oos-Kaapse dorp Grahamstad gaan binnekort duisende rande moet spandeer met die voorgestelde naamsverandering wat gaan plaasvind. Die naamsverandering is in die Staatskoerant afgekondig en die dorp sal voortaan Makhanda…

Vermiste sielkundige se lyk gevind

Die  49-jarige Kaapse sielkundige, Diane Nelson Claremont, se lyk is Donderdag op Tafelberg gevind. Sy het verlede Saterdag vermis geraak en verdere inligting rondom haar dood is nie vrygestel nie.

Motors, etes, klere en drank vir die kaders van OP

Verslae van Tesourie wat saamgestel is toon dat maatskappye, individue en nasionale agentskappe soos die Onafhanklike Ontwikkelings Trust, SA Nasionale Pad  Agentskappe, asook die Coega Ontwikkelingskorporasie, meer as R1,6 miljard…

FUL dreig Abrahams met hof

Die groep FreedomUnderLaw (FUL) berei hul voor om Shaun Abrahams, hoof van Nasionale Vervolgingsesag (NVG), voor die hof te daag. Volgens FUL is Abrahams bewus daarvan dat sy adjunk, Nomgcobo…

Dawie Roodt skets bleek prentjie vir SA

Die afgelope week het die ekonoom, Dawie Roodt, ‘n baie donker prentjie geskilder vir Suid-Afrika se toekoms. Volgens Roodt is SA op dieselfde pad as Somalië en Zimbabwe. Roodt is…

Twee gearresteer na plaasmoorde

Twee verdagtes sal die week in Wepener se landdroshof verskyn op aanklagte van moord, huisbraak, diefstal en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Dit volg na die sinnelose moorde op…

Kragonderbrekings weens vandalisme

Die woonbuurte van Heuweloord en Monavoni in die suide van Pretoria sal waarskynlik twee dae sonder elektrisiteit wees weens skade aan ‘n substasie. Vandale het toegeslaan en die substasie beskadig.

Land brand maar CR in Mauritanië

Terwyl Suid Afrika steier onder ‘n vlaag van misdaad en anargie is die land se president  saam met vier ministers in Mauritanië om ‘n Afrika Unie byeenkoms by te woon…

Malta aanvaar 230 onwettige immigrante

Na dae op die oop see, het onderhandelings geslaag toe Malta ingestem het om 234 onwettige immigrante te akkommodeer wat deur die Lifeline skip opgepik is. Die skip met die…