Monthly Archives: July 2018

Franse Front Nasionaal word ondersoek

Miljoene euro wat aanvanklik aan die nasionalistiese Front Nasionaal van Marine Le Pen toegesê is, word nou teruggehou weens beweerde onreëlmatighede wat in die party ondervind is. Bewerings word gemaak…

Trump wys nuwe regter aan

President Donald Trump se keuse in die nominasie van ’n dame as regter van die hooggeregshof, lei ’n nuwe fase in van die Amerikaanse reg en die politieke koers, wat…

Jeremy Hunt word Buitelandse Sake minister

Brittanje se eerste minister, Theresa May, het die sekretaris van gesondheid aangewys as die land se nuwe minister van buitelandse sake in die plek van Boris Johnson wat onverwags bedank…

Massiewe soutwater krokodil gevind

Wildbewaarders het in die noorde van Australië na ’n soektog van meer as tien jaar, op ‘n massiewe soutwater krokodil afgekom wat beskou word as die grootste van sy soort…

Nog twee Tories bedank

Twee van die Konserwatiewe Party parlementariërs in Brittanje, Ben Bradley en Maria Caulfield, het besluit om ook te bedank uit hulle poste weens die Brexit-krisis. Dit volg kort nadat David…

Boere sal “enigiets doen” om regering tot sy sinne te bring

Pres. Cyril Ramaphosa moet dalk net so ywerig met TLU SA, as verteenwoordigers van boere en ander grondeienaars, in gesprek tree as wat hy dit doen met die Zoeloekoning. “Ons…

Een uit 52 nuwe skole Afrikaansmedium

Terwyl meer as 10% van Gauteng se bevolking Afrikaans as eerste taal gebruik, is daar sedert 2014 uit die 52 nuwe skole wat in die provinsie gebou is, slegs een…

Moeder Theresa Welsyn verkoop babas

Die Indiese owerheid het ’n non asook ’n werknemer wat in diens van die Moeder Theresa Welsyn is, in hegtenis geneem en word daarvan beskuldig dat klein babatjies verkoop word….

Sjina wou spioeneer op Duitse parlement

Sjinese spioene het pogings aangewend om Duitse parlementslede om te koop met reuse bedrae geld om inligting te verstrek aan die kommunistiese land. Die kommunistiese spioene het glo vals name…

Trump bring besoek aan Brittanje

President Donald Trump van Amerika sal Donderdag in Brittanje aankom waar hy later die dag samesprekings sal voer met die Britse eerste minister, Theresa May. Die ontmoeting vind buite Londen…

Raab word nuwe Brexit minister

Die Britse eerste minister, Theresa May, het kort nadat haar hoofonderhandelaar bedank het, ’n nuwe Brexit onderhandelaar aangewys. Domic Raab, wat voorheen minister van behuising was, is aangestel om Brittanje…

Duisende word afgedank in Turkye

Meer as 18 000 polisiebeamptes, soldate van die weermag, en akademici is deur die Turkse regering afgedank ’n dag voordat die president vir die nuwe termyn ingehuldig is. Verskeie groepe…

Musk wou grot kinders so red

Ruimte tegnoloog Elon Musk het video materiaal vrygestel van sy mini-duikboot waarmee hy die seuns in Thailand uit die grot wou red. Die duikboot wat van aluminium vervaardig is, is…

Ekonomiese aanduiders : 11 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.37 ( R13.40) Rand / euro  R15.70 ( R15.75) Rand / Britse pond R17.75 ( R17.75) VSA dollar / Bitcoin $6 350  ( $6 683) Brent…

Zuma dank sy prokureur af

Prokureur Michael Hulley het bekend gemaak dat Jacob Zuma hom afgedank het.  Dit het klaarblyklik al drie weke gelede gebeur. Volgens Hulley hoef kliënte nie redes te verskaf as hul…

Kaapse vrou skiet inbreker

‘n Kaapse vrou in Somerset-Wes het ‘n inbreker doodgeskiet nadat sy in haar huis gekonfronteer is deur die man. Die Gemeenskap Polisiëring Forum se woordvoerder, Billy Smith, beskryf dit as…

Media se eensydigheid blootgelê

Die radio omroeper, Darren Scott, is verlede week tydens spitsverkeer deur drie mans beroof.  Scott se weergawe van die insident is tekenend van die toestand waarin die land is. Die…

Moyane glo hy is onskuldig

Tom Moyane, geskorste hoof van SAID, het deur sy regsverteenwoordiger die media toegespreek en gesê dat die hele ondersoek teen hom ‘n poging is om hom te diskrediteer. Hy beweer…

OB baklei teen haar R900 000 rekening

Die Openbare Beskermer, Busisiwe-Mkhwebane, is besig om haar regskoste rekening so lank moontlik uit te stel. Sy is beveel om R900 000 regskoste te betaal in haar mislukte hofgeveg met die…

Zuma jnr. in die hof

Duduzane Zuma het glimlaggend by die hof in Johannesburg opgedaag en is formeel aangekla vir bedrog, aldus sy prokureur Rudi Krause. Sy paspoort is ingeneem en die saak is uitgestel…

Nog ’n Britse minister bedank

Theresa May, die eerste minister van Brittanje, het kort na die bedanking van haar Brexit onderhandelaar, David Davies, nog ’n skok gekry toe haar minister van buitelandse sake aangekondig het…

Britse Brexit-minister bedank

Die Britse minister wat aan die hoof staan van onderhandelinge met die Europese Unie om die Verenigde Koninkryk se uittrede uit die liggaam te bestuur, het die afgelope naweek sy…

Duitsers ontevrede met Merkel beleid

Die gewildheid van die Duitse koalisieregering, en in besonder die kanselier, Angela Merkel, het ’n laagtepunt bereik weens die verwronge beleid oor immigrasie. Dit is nie net die nasionalistiese kiesers…

Meksikaanse vuurwerke aanleg ontplof

’n Vuurwerke vervaardiger in Meksiko het in vlamme opgegaan toe ’n reuse ontploffing die gebou aan flarde geruk het en sowat 25 werkers gedood is. Die aanleg wat in Meksiko…

Navo eis meer geld van Duitsland

Die sekretaris-generaal van Navo, Jens Stoltenberg, het die afgelope naweek gesê die Duitse regering behoort meer by te dra tot Navo se fondse. Hy het daarop gewys dat die steeds…

Sjina: Komende handelsoorlog grootste ooit

Gesaghebbendes in Sjina het gewaarsku dat die komende handelsoorlog die grootste is wat ooit in die geskiedenis opgeteken is. Die Sjinese woordvoerder het die Verenigde State se tariewe veroordeel en…

Wêreld Nuusflitse – 10 Julie

  Italië Die onlangs verkose nasionalistiese regering van Italië het weer ’n skip met onwettige immigrante uit Afrika verbied om in sy hawe te gaan, en daarmee die verantwoordelikheid aan…

Ekonomiese aanduiders : 10 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.40 ( R13.42) Rand / euro  R15.75 ( R15.80) Rand / Britse pond R17.75 ( R17.87) VSA dollar / Bitcoin $6 683  ( $6 753) Brent…

Ekonomiese aanduiders : 9 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.42 ( R13.55) Rand / euro  R15.80 ( R15.86) Rand / Britse pond R17.87 ( R17.93) VSA dollar / Bitcoin $6 753  ( $6 548) Brent…

Bediening Is lewe en lewe Is bediening:

Mat 28:19  Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle…

Motorrubriek – Volkswagen Arteon 2.0 TSI R-Line

In die motorkringe waar Volkswagen beweeg is die kompetisie straf en is dit nodig dat daar van tyd tot tyd ‘n nuwe produk bekend gestel moet word. Die Arteon is…

Geen rede tot tevredenheid

Daar is geen rede vir die regering om tevrede te wees nie, en daar is geen rede vir boere om gerus te word nie. Die waarskuwing kom van mnr. Henry…

Durban se hoogs besoldigde werkers

Dit het aan die lig gekom dat die Durbanse burgemeester se “assistent” ‘n salaris van bykans R50 000 per maand verdien terwyl sy geen kwalifikasies het om as senior bestuurder…

Nog ‘n transito roof – 2 wagte gedood

Nog ‘n transito roof het plaasgevind, hierdie keer in Mthatha in die Oos-Kaap. Drie wagte is by ‘n kompleks aangeval en slegs die bestuurder het die aanval oorleef. Die SBV…

David Mabuza aangewys om grondhervorming te reguleer

Die vorige Oos-Transvaal premier, David Mabuza, is die etiket “so korrup as wat kan kom” gegee en hy word intrinsiek verbind met korrupsie en selfs die Guptas. ‘n Politieke ontleder…

Ramaphosa se vliegkoste selfde as Zuma

Die onvermoë van die SA Lugmag om vliegtuie te voorsien aan Cyril Ramaphosa en sy gevolg, kos die belastingbetaler ongeveer R50 miljoen die afgelope vier maande. SAL voorsien die lugmag…

Kuba se hulp ingeroep met NGV

Aaron Motsoaledi het aangekondig dat die Departement van Gesondheid gebruik gaan maak van die bykans 250 “dokters” wat sopas teruggekeer het vanuit Kuba na hul opleiding aldaar. Hierdie pas afgestudeerde…

VBS Mutual Bank steel glo R1,5 miljard

In ‘n verslag van die kurator van VBS Bank, Anoosh Roopal, het dit aan die lig gebring  dat die direkteure van die bank miljoene gesteel het. ‘n Senior amptenaar van…

Zuma jnr. vandag in hof

Duduzane Zuma (foto), seun van Jacob Zuma, moet vandag in die Johannesburgse hof vir gespesialiseerde kommersiële misdade verskyn waar hy aanklagte van korrupsie in die gesig staar. Sy rol in…

Vrae oor taakspan oor brandstof en BTW

Nadat brandstofpryse rekord hoogtes bereik het, het Cyril Ramaphosa nou skielik ‘n taakspan aangestel om ‘n “pakket” saam te stel wat die verbruiker gaan beskerm teen die BTW verhoging en…

Ramaphosa gaan kruip voor Zoeloekoning

Cyril Ramaphosa het persoonlik besoek gaan aflê by Goodwill Zwelithini om hom te verseker dat die ANC nie die tradisionele leiers se grond sal vat nie. Hy het by ‘n…

Prikkel: Volksbestaan

Kan ek my vir volksbestaan op die Woord beroep?  Die begrip “in hulle geslagte” kom menigvuldig in die Woord voor;  daar is letterlik honderde inskrywings van die woordjie “volk”. Wat…

Thailand seuns steeds in grot

Reddingspanne het Sondagoggend om 10 uur begin om die sokkerspelers en hulle afrigter uit die grot te kry nadat berigte van swaar reën hulle gedwing het om vinniger te werk….

Polisie in Italië maak deurbraak

Die polisie in Italië het afgekom op ’n groot aantal gesteelde goedere waarvan talle kosbare artikels is wat na Duitsland gestuur word om daar vervalste sertifikate te kry en verkoop…

Sjina red Venezuela olienywerheid

Die oliebedryf in Venezuela word van totale ineenstorting gered deur Sjina wat onderneem het om ’n finansiële inspuiting te gee om daarmee sy greep op die sukkelende land te verstewig….

VSA minister deur Trump afgedank

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die ontslag van sy minister van omgewingsake aangekondig nadat hy van korrupsie beskuldig is. Minister Scott Pruitt, is die hoof van die Amerikaanse omgewingsdienste…

Immigrante: Oostenryk en Duitsland kom ooreen

Minister Horst Seehofer van Duitsland, en kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het die afgelope naweek samesprekings in die hoofstad Wene gevoer oor die Europese krisis van immigrasie. Die twee leiers…

Duitsland en Hongarye bots oor immigrasie

Die Duitse kanselier, Angela Merkel en Hongarye se premier, Viktor Orban, het koppe gestamp oor hoe Europa moet handel met die onwettige immigrante. Die liberale denke van Merkel het weer…

Wil Noord-Korea onttrek uit ooreenkoms?

Die voorspellings kan bewaarheid word dat die onbetroubaarheid van leiers in Noord-Korea na vore kan kom en moontlik kan onttrek uit die ooreenkoms met die Amerikaanse president. Noord-Korea het kort…

SAP onderbeman in die Wes-Kaap

In die Wes-Kaap is polisiestasies tot soveel as 85% onderbeman terwyl daar al meer as  2 300 vakante poste in 2014 was. Bykans 2 400 polisiebeamptes het diens verlaat tussen…