Monthly Archives: July 2018

MIV gevalle steeds hoog

‘n Verslag van die WNNR toon dat ten spyte van ‘n daling in MIV gevalle, daar steeds 230 000 nuwe gevalle in 2017 aangemeld is. Die groot probleem wat in…

Duisende pensioenarisse sterf in armoede

Terwyl die klasaksie-geding van Transnet-pensioenarisse teen die staat jaar na jaar met regsprosesse uitgetrek word, leef ʼn groot aantal van die mense in haglike omstandighede en in die laaste 60…

Wedywering in ruimtevaart begin

Dit is nie net die ruimtevaart tegnoloog Elon Musk wat mense teen betaling deur die ruimte wil neem nie, want nou het die oprigter van Amazon ook aangekondig dat hy…

Opel ook in diesel skandaal

Die stof het nog nie behoorlik gaan lê oor die Volkswagen diesel skandaal nie of die tweede groot voorval word oopgevlek by die Opel motorvervaardiger in Duitsland. Volgens media berigte…

Reuse ysberg kan tsoenami veroorsaak

Groenland monitor ’n reuse ysberg naby sy kusgebied en vrees dat die massiewe stuk ys mag afbreek en dele van Denemarke se gebied kan oorstroom in ’n tsoenami. ’n Groter…

Hervestiging van renosters misluk

Die regering in Kenia het bevestig sat minstens agt swart renosters dood is wat veronderstel is om ’n hervestiging te wees om hulle te beskerm. Die renosters is dood tydens…

Weste kritiseer Trump-Poetin ontmoeting

Die ontmoeting tussen president Donald Trump van Amerika met sy Russiese eweknie, Vladimir Poetin, het wye reaksie regoor die wêreld ontlok. Die twee leiers wat mekaar in Helsinki, Finland ontmoet…

Ekonomiese aanduiders : 17 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.20 ( R13.23) Rand / euro  R15.50 ( R15.47) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.50) VSA dollar / Bitcoin $6 739  ( $6 360) Brent…

Brandstof WEER duurder

Die AA het gewaarsku dat daar in Augustus ‘n verdere prysverhoging in brandstof voorlê. Data toon dat petrol met 19 sent en diesel met 13 sent kan verhoog.  Dit is…

SAID lê beslag op meer as R1,7 miljard

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het in die eerste ses maande van 2018 op meer as R1,7 miljard se goedere beslag gelê. In vergelyking met 2017 se totale R1,65 miljard is…

Zuma se skuld al groter

Een van Jacob Zuma se sewe skoonpa’s is besig om die oudpresident te roer oor uitstaande lobola geld. Zuma se nuutste aanhangsel, Nonkanyiso Conco, se pa, Fartescue Coco, sê dat…

N1, Molotopad in chaos

Die N1 Suid is Maandag bykans vir verkeer gesluit met protesteerders van die Nasionale Vervoer Beweging wat die snelweg versper het. Volgens foto’s blyk dit dat daar slegs ongeveer 100…

Poskantoor tot stilstand weens staking

Dit blyk dat die Suid Afrikaanse Poskantoor bykans tot stilstand gekom het met die nasionale staking wat tans aan die gang is. Die hoofuitvoerende beampte van die poskantoor het ontken…

Bantu ‘n doring in die vlees

Bantu Holomisa se uitlatings en bewerings dat ‘n prominente SEB groep asook dat bekende sake figure betrokke is by korrupsie by die PIC groep, het ‘n jakkals in die hoederhok…

Man geskiet in hospitaal

Die polisie is op soek na ‘n verdagte wat helder oordag ‘n man in die Mitchels Plein Eastridge hospitaal doodgeskiet het. Die kliniek is direk langs die polisiestasie geleë en…

Ramaphosa bollemakiesie oor lewenskoste

Na sy bravade en aanstelling van 5 ministers om ‘n oplossing te vind vir die hoë lewenskoste,  veral die brandstof prys en BTW, het Cyril Ramaphosa nou skielik terug gekrabbel…

Swart sokkerboewe verniel Parys

Terwyl linkses in Frankryk probeer aantoon het dat die multikulturele gemeenskap ‘n sukses is as gevolg van die swart spelers in dié land se nasionale sokkerspan, het die teendeel geblyk…

Tesla open fabriek in Sjina

Ruimte tegnoloog en motorvervaardiger Elon Musk het pas bekendgemaak dat Tesla motors ook in Sjina vervaardig gaan word. Musk het ’n ooreenkoms aangegaan met Shanghai om ’n motorvervaardiging aanleg aldaar…

Italië vasgevang in immigrante-krisis

’n Italiaanse kuswag moes noodgedwonge help om 67 onwettige immigrante uit die see te red, maar die minister van binnelandse sake het aanvanklik die skip verbied om sy “ongewilde vrag”…

Harley verhuis dalk na Duitsland

Die wêreldberoemde Amerikaanse motorfiets vervaardiger, Harley Davidson, is deur die Duitse hoofstad uitgenooi om sy vervaardigingsaanleg na Berlyn te verskuif. Die hoof van Harley Davidson het bevestig dat die vervaardiger…

Talle sterf weens bevrore kos inname

Gedurende die afgelope drie jaar het nege mense in Europa gesterf wat na bewering bevrore groente uit Hongarye geëet en daarvan siek geword het. Die Hongaarse fabriek in België ontken…

Duitsland reageer positief op Trump eis

Kanselier Angela Merkel se konserwatiewes het groot druk op haar gesit om meer fondse beskikbaar te stel aan Duitsland se verdediging nadat president Donald Trump haar skerp gekritiseer het ….

Kosmetiese firma moet miljarde opdok

Die wêreldbekende vervaardiger van kosmetiese produkte, Johnson & Johnson, is deur ’n Amerikaanse hof gelas om $4,69 miljard te betaal weens skade wat vroue glo opgedoen het met kanker wat…

Wat is die werklikheid?

Ps 36:10  Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.  Waarin lê die werklikheid? Is dit in die rekening wat ek die…

Prikkel: Wil ons as volk voortbestaan?

Dit is statisties al dikwels aangetoon dat ‘n 10% volkswil tot voortbestaan voldoende is.  Nou is dit onmoontlik om somme te begin maak om te sien of 10% van ons…

Prikkel: Hoe handhaaf ons volk homself?

Vir ons wat in die sg. “nasie van minderhede” (‘n foefie waarmee ons tot volledige versmelting gelei is) bestaan, is die vraag na handhawing uiters aktueel.  Vir baie jare het…

Ekonomiese aanduiders : 16 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.23 ( R13.28) Rand / euro  R15.47 ( R15.48) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.48) VSA dollar / Bitcoin $6 360  ( $6 295) Brent…

Krugergraf geskend

Die grafmonument van president Paul Kruger op die Heldeakker in Pretoria is beskadig. Die Vryburger is in kennis gestel dat die kopstuk afgebreek is deur onbekendes. Pretoria munisipaliteit het op…

Koorfees vir ANC politiek misbruik

‘n Herrie het losgebars rondom die afsluitingseremonie van die internasionale koorfees wat in Pretoria gehou is. Die departement van kuns en kultuur het op Twitter liries geraak oor “die voortreflike…

Ooste van Pretoria steeds in duister

Duisende inwoners in die Ooste van Pretoria is sedert Dinsdag in die duister weens ‘n ontploffing by ‘n substasie by Wapadrand. Die oorsaak van die ontploffing kon nog nie bepaal…

Justin Harding wen Indonesiese Ope

Die Suid Afrikaanse golfspeler, Justin Harding (foto), het sy eerste ope toernooi gewen toe hy die Indonesiese toernooi met ‘n totaal van 270 voltooi het. Hy het een hou voor…

Eskom herwin R5 miljoen goedere

Meer as R5 miljoen se gesteelde eiendom van Eskom is opgespoor by ‘n perseel in Muldersdrift. Koperkabels en aluminium is op die perseel gevind en een verdagte is gearresteer. Volgens…

Zille onder klippe en polisieman beroof

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek. Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n…

Honderde polisiedossiere “raak weg”

In wat dui op grootskaalse korrupsie het altesame 658 polisiedossiere sedert 2013 van die polisie se speurtakke regoor die land vermis geraak terwyl net agt persone, van wie vyf polisielede,…

Onverwagse steun vir Le Pen

Die prominente en soms omstrede politieke leier van die Franse Front Nasionaal, Marine Le Pen het onverwagse finansiële steun gekry na haar waarskuwing dat haar party kan ontbind weens die…

Italiaanse regering wantrou Merkel

Dit wil voorkom asof die nasionalistiese Italiaanse regering nie baie vertroue het in Angela Merkel se koalisieregering van Duitsland met betrekking tot immigrasie en grensbeheer nie. Die Duitse minister van…

Katalonië se vryheidstryd duur voort

Die nuut verkose president van Katalonië, ’n deelstaat van Spanje, het met nuwe inisiatiewe begin om die vryheidstryd van die welvarende gebied voort te sit. President Quin Torra sê hy…

Duitse hof beslis oor Puigdemont

Die voormalige president van die Spaanse deelstaat Katalonië, Carles Puigdemot, kan nie aan Spanje uitgelewer word weens beweerde rebellie nie. Die Duitse hof het bevind dat Puigdemont wel uitgelewer kan…

Trump eis ’n “harde” Brexit

Indien die Britse eerste minister, Theresa May, haar plan deurvoer met ’n sogenaamde “sagte” Brexit, dan is die land se ooreenkoms met die VSA van die baan gevee. Dit is…

Twaalf verdagte spioene aangekeer

Die span Russiese spioene wat na bewering verskeie rekenaars van die Demokratiese Party geïnfiltreer het tydens die presidentsverkiesing in die VSA verkeer tans in aanhouding terwyl verdere ondersoeke uitgevoer word….

Trump en May praat besigheid

Te midde van die Amerikaanse president, Donald Trump, se kritiek teen die Britte se benadering met uittrede uit die Europese Unie, het die twee leiers veel in gemeen wat oor…

Vrystaatse premier moet ondersoek word

Die VF Plus het ‘n klag by die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, aanhangig gemaak en versoek dat sy ondersoek moet in stel na bewerings dat die Vrystaatse premier, Sisi…

Kevin Anderson deur na halfeind op Wimbledon

Die Suid Afrikaanse tennisspeler, Kevin Anderson, het die eerste Suid-Afrikaanse speler in 35 jaar geword om deur te dring tot die halfeindronde van Wimbledon. Hy het die eerste gekeurde Roger…

Ramaphosa en kie se lyfwagte

Dit kos die belastingbetaler R690 miljoen per jaar aan persoonlike lyfwagte vir die president van die land en sy kaders. Die presidensiële beskermingseenheid bestaan tans uit 1 382 lede wat…

ANC raadslid gevonnis vir verkragting en roof

Sipho Maselane , ‘n raadslid vir wyk 9 in groter Pretoria, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van twee minderjarige meisies en twee vrouens. Hy het ook sy…

Terror Lekota vra vir vlugtelingkampe

Tydens ‘n perskonferensie tussen koalisiepartye, naamlik DA, ACDP, Cope, IVP en VF+, het Terror Lekota gesê dat ‘n koalisieregering uitlanders in vlugteling kampe kan plaas om plaaslike inwoners te beskerm…

Ramaphosa die afwesige president

Dit lyk of Cyril Ramaphosa lief is daarvoor om sogenaamde staatsbesoeke af te lê. Hierdie keer gaan hy twee dae na Nigerië om bilaterale verhoudings te bespreek.  Hy word vergesel…

Grondbesetting by Pietermaritzburg

Haniville in Pietermaritzburg was die toneel van nog ‘n grondbesetting deur plakkers van Haniville, Copesville en Sobantu. Klagtes van “inwoners” dat hul sedert 2004 wag vir laekoste behuising word aangevoer…

Staatsamptenare se “deeltydse” werk

Bykans 50% van alle staatsamptenare op nasionale vlak het nie hul belange verklaar in privaat maatskappye of ander entiteite nie. Die Openbare Dienskommissie het ook gevind dat slegs 40% van…

Traangas, rubberkoeëls in Hermanus

Polisie moes gebruik maak van traangas en rubberkoeëls om opstokers in Zwelihle by Hermanus onder bedwang te bring. Plaaslike oproermakers het deur die nag bande gebrand, paaie versper en klippe…