NVG gaan nie Monyane vervolg nie

Die Nasionale Vervolgings Gesag het bekend gemaak dat daar geen vervolging ingestel gaan word teen Tim Monyane nadat hy na bewering ‘n 17-jarige meisie by sy huis aangerand het nie.

Die staat sê dat hul nie ‘n suksesvolle saak teen Monyane het nie. Die hoofgetuie van die staat is Monyane se seun.