Moslem invloed by BRICS

Die invloed van die Moslems was duidelik sigbaar toe die ANC grootkoppe op die laaste oomblikke voor die BRICS vergadering, wat in Suid-Afrika gehou word, gesorg het dat die Indiese premier verseker is dat hy nie vervolg sal word in Suid Afrika nie.

Dit volg na ‘n regsaansoek deur die Johannesburgse Moslem Prokureurs vereniging vir die arrestasie van Narendra Modi.

Jeff Radebe het Indië toe gevlieg en daar die versekering gegee dat Modi nie vervolg sal word nie. Daarna volg die verklaring van vier Moslem organisasies dat hulle 100% agter Ramaphosa staan.