Kragonderbrekings weens vandalisme

Die woonbuurte van Heuweloord en Monavoni in die suide van Pretoria sal waarskynlik twee dae sonder elektrisiteit wees weens skade aan ‘n substasie.

Vandale het toegeslaan en die substasie beskadig.