Kameraad Hennie Nel nou burgemeester in Vredendal

Die DA het sy eie gat gegrawe met ‘n mosie van wantroue in die DA burgemeester van Marzikama munisipaliteit, Rhenda Stephen.

In die daaropvolgende verkiesing is die ANC se Hennie Nel verkies as burgemeester.

Die DA verdedig die “verantwoordbaarheid klousule” van hul kongres maar trap nou in die strik dat hul poste afstaan aan hul kamerade in die ANC.

Foto: Hennie Nel word deur die munisipale bestuurder gelukgewens nadat hy as ANC burgemeester ingehuldig is.