Justin Harding wen Indonesiese Ope

Die Suid Afrikaanse golfspeler, Justin Harding (foto), het sy eerste ope toernooi gewen toe hy die Indonesiese toernooi met ‘n totaal van 270 voltooi het.

Hy het een hou voor die Zimbabwiese speler Scott Vincent geëindig.

Die ander Suid-Afrikaanse sportster, Kevin Anderson, het tweede gekom in die Wibledon tennistoernooi en daarmee sowat R20 miljoen verdien.