EEF is soos die tweede koms van Christus

Die verklaring van Julius Malema dat die EFF in Blankes se huise inbreek omdat hulle niks te doen het nie, grens aan die absurde en is verdere aanhitsing tot sulke optrede.

Waarnemers wys daarop dat dit ‘n direkte erkenning is dat inbrake deur sy volgelinge gedoen word.

Dan het hy die Godslasterlike uitlating gemaak dat die EFF soos die tweede koms van Jesus is.

Godsdiensleiers sê die oordeel kom nie die mens toe nie maar verantwoording word van elkeen geëis eendag.