Sosiale media geleenthede bespreek
Die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis (Sege) het eerkomende Maandag, 30 Julie, weer sy maandelikse byeenkoms by ‘n restaurant in Pretoria. Die spreker is mnr. Koot van der Ryst. Hy het…
Die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis (Sege) het eerkomende Maandag, 30 Julie, weer sy maandelikse byeenkoms by ‘n restaurant in Pretoria. Die spreker is mnr. Koot van der Ryst. Hy het…
Die aksie van die soms omstrede en dalk ietwat verspotte “koning” Calvin khoebaha Cornelius III, het tog die een voordeel, naamlik dat die gedagte van selfbeskikking weer op tafel geplaas…
Hier trap ek waarskynlik op seer tone. Ons mense het oor ietwat meer as ‘n eeu “politiek-behep” geraak vanweë ‘n skewe opvatting van die doel en plek van politiek. Dit…
Rand / VSA dollar R13.20 ( R13.25) Rand / euro R15.38 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.32 ( R17.45) VSA dollar / Bitcoin $7 916 ( $8 474) Brent…
Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het ‘n betekenisvolle oorwinning oor die DA se leiding behaal, en sy kry nou haar sin op al haar eise. Die mosie van wantroue…
Terwyl Sjina sy bes probeer om groter toegang tot die Suid-Afrikaanse mark te kry na sy R33 miljard lening aan Eskom (teen ‘n besonder stewige rentekoers), is van sy produkte…
‘n Betreklik bekende digter, Tom Gouws, is in sy huis doodgeskiet deur swart aanvallers. Gouws, wat woonagtig was op ‘n sogenaamde sekuriteitslandgoed buite Lynnwood, is aangeval nadat hulle by die…
Die Konstitusionele Hof het die Departement van Onderwys se aansoek van die hand gewys waarin hulle teen die hooggeregshof se beslissing geappelleer het. Dié het bevind dat die skool nie…
Die Mazibuye African Congress party wat glo pro-Zuma is, het aangekondig dat die party se lidmaatskap beperk is tot swart Suid Afrikaners alhoewel kleurlinge toegelaat sal word. Geen wittes of…
Dit is nie net die Moslems wat probleme gee of eise stel nie maar ook die Russe en Indiërs is ongelukkig oor die diplomatieke behandeling van hul leiers in Suid-Afrika….
Die regering, en in effek die belastingbetaler, het bykans R11 miljoen die afgelope drie jaar betaal om 1 000 staatsvoertuie te hertsel wat in ongelukke betrokke was. Meer as 220…
Lede van die Turkse Solidariteitsnetwerk het tydens ‘n betoging voor die Turkse ambassade deurgeloop onder sekuriteitslede van die ambassade. Die betoging was gerig teen die Turkse president Recep Tayyip Erdogan…
Die DA het sy eie gat gegrawe met ‘n mosie van wantroue in die DA burgemeester van Marzikama munisipaliteit, Rhenda Stephen. In die daaropvolgende verkiesing is die ANC se Hennie…
Die SAUK het Sully Motsweni (foto) afgedank nadat sy saam met ander bestuurders twee kontrakte ter waarde van R18 miljoen toegestaan het terwyl daar nie voor begroot is nie. Sy…
Anargie het weer plaasgevind naby Muizenberg waar nog ‘n trein aan die brand gesteek is. Vyf waens en die oorhoofse kabels is beskadig. Treindienste van Kaapstad na Simonstad word beïnvloed…
Munisipaliteite gaan tot sewe jaar moet wag voordat hulle ‘n “gedeelte” van die geld gaan terug kry wat wederregtelik in VBS Bank belê is. Die bank is in ‘n massiewe…
Winkels in die East Rand Mall in Boksburg het onder ‘n brand deurgeloop (foto). Die oorsaak van die brand is nog nie bepaal nie, alhoewel brandstigting wel ‘n sterk vermoede…
Vir baie dekades het wetenskaplikes gesoek na enige moontlikheid van water op die Rooi Planeet, wat alombekend staan as Mars. Nou het wetenskaplikes van Italië glo gevind dat daar ’n…
Nieu-Seeland se waarnemende eerste minister vra dat Australië vir hulleself ’n nuwe landsvlag moet kry aangesien hulle jare gelede die Nieu-Seelandse vlag nageboots het wat vandag so dikwels verwarring veroorsaak….
Die verwoestende veldbrande in Griekeland, te midde van versengende hittegolwe, het die dodetal laat styg tot 81 mense, en ’n reuse soektog is aan die gang om vermiste mense te…
Die Verenigde Nasies se gesondheid afdeling het in ’n verslag uitgewys dat minderjariges ’n geweldige groot invloed het om die MI virus te versprei. Dogters tussen die ouderdom van 15…
Masedonië Die kiesers van Masedonië sal waarskynlik op 30 Julie na die stembus gaan om ’n beslissing te kry oor die moontlikheid van ’n nuwe naam te bepaal nadat groot…
Nuutste kommentaar