ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 25, 2018

Sies vir die FM draadloos

Ek was nie geskok toe aangekondig word dat die enigste program wat tot ’n mate volksgerig is, met die linkse spul se bevel gestaak is nie. Die rede is eenvoudig…

Natal brand

Brandende buite bande was die gesig wat motoriste begroet het op die N2 snelweg  buite Durban, en grootskaalse ontwrigting van verkeer tussen Amanzimtoti en Prospection is aangemeld. Intussen is sewe…

Kapenaars hoes R3,5 miljoen

Kaapse belastingbetalers gaan meer as R3,5 miljoen moet uithaal vir die oprigting van die brons standbeeld van die veroordeelde Nelson Mandela. Die standbeeld is opgerig op die balkon van die…

Gautrein werkers gaan staak

Werkers van Bobela wat aan die Untu vakverbond behoort, het kennis gegee dat hulle volgende Dinsdag gaan staak weens ‘n loongeskil. Hulle eis ‘n behuisingstoelae van R1 600 per maand…

Burgemeester se duur uitstappie gestop

‘n Beplande besoek deur die burgemeester van die Dihlabeng-plaaslike munisipaliteit, Lindiwe Makhalema (foto) en munisipale afgevaardigdes, is ter elfder uur gekeer nadat die ANC-regeerde munisipale raad nie ‘n kworum kon…

SA bevolking al 58 miljoen

Statisiteke SA (SSA) se nuutste syfers toon dat die bevolkingsyfers van die land op meer as 58 miljoen bereken word, maar waarnemers glo die syfer kan selfs heelwat hoër wees…

Mduduzi Manana bedank

ANC LP Mduduzi Manana (foto) het as LP bedank. Hy is deur sy huishoudelike hulp aangekla van mishandeling maar die Nasionale Vervolgings Gesag het besluit om hom nie te vervolg…

Vuurwapen amnestie word oorweeg

Die minister van polisie, Bheki Cele, oorweeg dit om ‘n amnestieperiode van ses maande van die parlement aan te vra waartydens onwettige vuurwapens ingehandig kan word by die polisie. Sy…

Hou sanksies teen Noord-Korea

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, het aan die Verenigde Nasies gesê die wêreldwye sanksies teen die kommunistiese Noord-Korea moet steeds van krag bly en deur die lidlande…

Trump laat EU skrik

Die Europese Kommissie se voorsitter, Jean-Claude Juncker, het besluit om besoek te bring aan Washington om die dreigende handelsoorlog tussen Amerika en Europa te stop. Junker sal nog hierdie week…

Duitse dorpie weier moskee oprigting

Die uiters konserwatiewe inwoners in Kaufbeuren, Bavaria, het in ’n stemming oor die oprigting van ’n moskee, met ’n oorweldigende meerderheid daarteen beslis. Die stemming het daartoe gelei dat die…

Brittanje: Geen ooreenkoms, geen betaling

Brittanje het ’n ernstige waarskuwing gerig tot die Europese Unie dat ’n ooreenkoms noodsaaklik is en in die belang van die EU is aangesien geen ooreenkoms kan meebring dat geen…

Kuba deins terug vir kommunisme

Eiendomsreg word erken, die terme wel beperk, en die Kommunistiese Party van Kuba het wel teruggedeins en sekere anti-kommunistiese beginsels aanvaar nadat die land ontslae geraak het van sy Castro…

Wêreld Nuusflitse – 25 Julie

  Laos Meer as 7 000 mense is dakloos nadat ’n damwal gebreek en ses klein dorpies se geboue met sowat 5 miljard kubieke meter water oorspoel het en honderde…