Gewilde Pretoria FM program sneuwel skielik
Luisteraars van Pretoria FM, voorheen bekend as Radio Pretoria, het penregop gesit toe hulle oor die lug verneem dat een van die gewildste programme summier van die lug verwyder is….
Luisteraars van Pretoria FM, voorheen bekend as Radio Pretoria, het penregop gesit toe hulle oor die lug verneem dat een van die gewildste programme summier van die lug verwyder is….
Die assistent hoofbestuurder van TLU SA, genl. Chris van Zyl (foto), het boere gewaarsku teen ‘n slenter waarmee boere gevang word as hulle grond in die mark kom. Dié waarskuwing…
Eskom het aangekondig dat die entiteit die afgelope boekjaar ‘n netto verlies van R2,3 miljard gelei het, en as dié syfers saamgelees word met die bewerings van korrupsie en wanbestuur,…
Die munisipaliteit van Queenstown se munisipale bestuurder het glo R90 000 spandeer op spysenering met die naam KFC. Chris Magwangqana het die uitgawes verdedig aangesien dit nie vergelyk met die…
David Makhura het na sy verkiesing as ANC provinsiale leier in Gauteng gesê dat die e-tol stelsel nie werk nie en dat hy die president gaan sien om die stelsel…
Malusi Gigaba het bevestig dat die direkteur-generaal van binnelandse sake , Mkuseli Apleni (foto), bedank het en ‘n nuwe beroep in die privaat sektor gaan soek. Apleni is in September…
Rand / VSA dollar R13.48 ( R13.40) Rand / euro R15.75 ( R15.72) Rand / Britse pond R17.65 ( R17.62) VSA dollar / Bitcoin $7 900 ( $7 737) Brent…
Die moontlikheid dat Europa eersdaags gaan begin met die taxibedryf wat in die lug kortpad na jou bestemming vlieg, word ’n al groter moontlikheid. Verskeie fabrikante is besig met intensiewe…
’n Duitse hof het beslis dat hy die vervolging van die voormalige president van Katalonië, Carles Puigdemont, staak en dat hy vry is om te reis waarheen hy wil. Dit…
Ongeveer een kwart van die inwoners van Singapoer se gesondheid rekords het in die hande van kuberkrakers gekom wat daarin geslaag het om in te breek op die land se…
Die bosbrande in Swede het vermeerder na meer as vyftig wat versprei is oor groot gebiede in die land en wat nou met behulp van Italiaanse vliegtuie en hulp uit…
Die president van Amerika, Donald Trump, oorweeg die moontlikheid om die belasting op invoere uit Sjina nog verder te verhoog. Oorweging word gegee aan die moontlikheid om invoerbelasting op alle…
Die konserwatiewe “Popular Party” in Spanje het die afgelope naweek Pablo Casado as hul nuwe leier verkies in die plek van die voormalige eerste minister, Mariano Rajoy, wat uiters ongewild…
Nuutste kommentaar