ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 20, 2018

Die nuwe Absa

Na ‘n huwelik van ‘n paar jaar het Absa Bank en Barclays Bank se paaie geskei. As daar na Absa met sy nuwe embleem en visie gekyk word, sien jy…

Prikkel: Boustene

In die voorlaaste prikkel is gesê dat dit tyd is om ons prioriteite reg te kry.  Daar is genoem dat geloof, taal en kultuur belangrike beklemtonings is binne ons historiese…

Ekonomiese aanduiders : 20 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.51 ( R13.26) Rand / euro  R15.75 ( R15.45) Rand / Britse pond R17.58 ( R17.36) VSA dollar / Bitcoin $7 476  ( $7 384) Brent…

EFF spog met 1 stem

In ‘n munisipale tussenverkiesing het die radikale EFF slegs 1 stem gekry. Die verkiesing was egter gekenmerk deur een van die laagste stempersentasies wat nog gerapporteer is. Nog geen 10%…

Versigtig met selfbeskikking

Dit is van die grootste noodsaak dat daar omsigtig met die ideale van selfbeskikking en vryheid omgegaan moet word, en daar moet gewaak word teen die moontlikheid om dit met…

Toksiese stof in see

Inwoners van Seepunt het die storting van ‘n toksiese stof gerapporteer. Die groen stof is klaarblyklik afkomstig van kommersiële vervaardigers van verkoelingsmateriaal. Die materiaal is gestort in die stormwaterstelsel en…

Nuwe politieke party slegs vir swartes

Die Mazibuye African Congress party wat in Natal gestig is, is slegs vir swartes aangesien die party die ideale van die Afrikane wil herstel. Die party ontken egter dat hulle…

Rentekoerse bly dieselfde

Die SA Reserwebank het aangekondig dat die uitleenkoers aan banke dieselfde bly nl. op 6,5%. Die prima uitleenkoers sal op 10% bly. Die bank se siening oor groei in die…

Trevor Manuel sukkel om Ramaphosa te “verkoop”

Trevor Manuel, vorige minister van finansies, sê dat die grondkwessie dit baie moeilik maak om oorsese beleggers te oorreed om geld te belê in die land. Manuel is een van…

NVG gaan nie Monyane vervolg nie

Die Nasionale Vervolgings Gesag het bekend gemaak dat daar geen vervolging ingestel gaan word teen Tim Monyane nadat hy na bewering ‘n 17-jarige meisie by sy huis aangerand het nie….

“Vat slegs blanke grond”

Tydens die parlementêre grondwetlike oorsig komitee se sitting in Rustenburg het ene Kgomotso Khunou gesê dat die swartes se groot-grootvaders die grond in Suid-Afrika besit het en geen grond is…

Data uit VF Plus egpaar se huis gesteel

ʼn Parlementslid van die VF Plus, mnr. Wouter Wessels en sy eggenote, mev. Tammy Wessels (foto), lid van die Vrystaatse wetgewer, is Woensdagaand in hul huis in Bloemfontein beroof. Die…

Bitcoin en ander eenhede styg weer

Nadat die digitale betaalmiddel Bitcoin vir weke lank swak vertoon het, is die eenheid saam met verskeie ander digitale munte weer aan die styg en kan die tendens na verwagting…

Oorlogskip met fortuin op seebodem gevind

’n Bergingsmaatskappy van Suid-Korea het die skeepswrak uit die oorlogsjare gevind wat onder die Russiese vlag gevaar het. Die skip het 113 jaar gelede gesink en is opgespoor met ’n…

Hongarye steun VSA immigrasie beleid

Hongarye sal nie die Verenigde Nasies se dokument aangaande globale immigrasie onderteken nie en steun die Amerikaanse president wat ook te kenne gegee het dat die konsep dokument van die…

Iran bou nuwe kernaanleg

Die regeerders in Iran het goedkeuring gegee dat ’n nuwe fabriek opgerig word om verrykte uraan te vervaardig, en dit is bevestig deur die landshoof van kernontwikkeling, Ali Akbar Salehi….

Wêreld Nuusflitse – 20 Julie

  Turkye Die Turkse president het aangekondig dat die noodtoestand beëindig word, maar dat nuwe, veel strenger regulasies van krag word wat ook teen die media ingestel is.   Rusland…