Ekonomiese aanduiders : 17 Julie 2018 (oggend)
Rand / VSA dollar R13.20 ( R13.23) Rand / euro R15.50 ( R15.47) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.50) VSA dollar / Bitcoin $6 739 ( $6 360) Brent…
Rand / VSA dollar R13.20 ( R13.23) Rand / euro R15.50 ( R15.47) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.50) VSA dollar / Bitcoin $6 739 ( $6 360) Brent…
Die AA het gewaarsku dat daar in Augustus ‘n verdere prysverhoging in brandstof voorlê. Data toon dat petrol met 19 sent en diesel met 13 sent kan verhoog. Dit is…
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het in die eerste ses maande van 2018 op meer as R1,7 miljard se goedere beslag gelê. In vergelyking met 2017 se totale R1,65 miljard is…
Een van Jacob Zuma se sewe skoonpa’s is besig om die oudpresident te roer oor uitstaande lobola geld. Zuma se nuutste aanhangsel, Nonkanyiso Conco, se pa, Fartescue Coco, sê dat…
Die N1 Suid is Maandag bykans vir verkeer gesluit met protesteerders van die Nasionale Vervoer Beweging wat die snelweg versper het. Volgens foto’s blyk dit dat daar slegs ongeveer 100…
Dit blyk dat die Suid Afrikaanse Poskantoor bykans tot stilstand gekom het met die nasionale staking wat tans aan die gang is. Die hoofuitvoerende beampte van die poskantoor het ontken…
Bantu Holomisa se uitlatings en bewerings dat ‘n prominente SEB groep asook dat bekende sake figure betrokke is by korrupsie by die PIC groep, het ‘n jakkals in die hoederhok…
Die polisie is op soek na ‘n verdagte wat helder oordag ‘n man in die Mitchels Plein Eastridge hospitaal doodgeskiet het. Die kliniek is direk langs die polisiestasie geleë en…
Na sy bravade en aanstelling van 5 ministers om ‘n oplossing te vind vir die hoë lewenskoste, veral die brandstof prys en BTW, het Cyril Ramaphosa nou skielik terug gekrabbel…
Terwyl linkses in Frankryk probeer aantoon het dat die multikulturele gemeenskap ‘n sukses is as gevolg van die swart spelers in dié land se nasionale sokkerspan, het die teendeel geblyk…
Ruimte tegnoloog en motorvervaardiger Elon Musk het pas bekendgemaak dat Tesla motors ook in Sjina vervaardig gaan word. Musk het ’n ooreenkoms aangegaan met Shanghai om ’n motorvervaardiging aanleg aldaar…
’n Italiaanse kuswag moes noodgedwonge help om 67 onwettige immigrante uit die see te red, maar die minister van binnelandse sake het aanvanklik die skip verbied om sy “ongewilde vrag”…
Die wêreldberoemde Amerikaanse motorfiets vervaardiger, Harley Davidson, is deur die Duitse hoofstad uitgenooi om sy vervaardigingsaanleg na Berlyn te verskuif. Die hoof van Harley Davidson het bevestig dat die vervaardiger…
Gedurende die afgelope drie jaar het nege mense in Europa gesterf wat na bewering bevrore groente uit Hongarye geëet en daarvan siek geword het. Die Hongaarse fabriek in België ontken…
Kanselier Angela Merkel se konserwatiewes het groot druk op haar gesit om meer fondse beskikbaar te stel aan Duitsland se verdediging nadat president Donald Trump haar skerp gekritiseer het ….
Die wêreldbekende vervaardiger van kosmetiese produkte, Johnson & Johnson, is deur ’n Amerikaanse hof gelas om $4,69 miljard te betaal weens skade wat vroue glo opgedoen het met kanker wat…
Nuutste kommentaar