Wat is die werklikheid?
Ps 36:10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. Waarin lê die werklikheid? Is dit in die rekening wat ek die…
Ps 36:10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. Waarin lê die werklikheid? Is dit in die rekening wat ek die…
Dit is statisties al dikwels aangetoon dat ‘n 10% volkswil tot voortbestaan voldoende is. Nou is dit onmoontlik om somme te begin maak om te sien of 10% van ons…
Vir ons wat in die sg. “nasie van minderhede” (‘n foefie waarmee ons tot volledige versmelting gelei is) bestaan, is die vraag na handhawing uiters aktueel. Vir baie jare het…
Rand / VSA dollar R13.23 ( R13.28) Rand / euro R15.47 ( R15.48) Rand / Britse pond R17.50 ( R17.48) VSA dollar / Bitcoin $6 360 ( $6 295) Brent…
Die grafmonument van president Paul Kruger op die Heldeakker in Pretoria is beskadig. Die Vryburger is in kennis gestel dat die kopstuk afgebreek is deur onbekendes. Pretoria munisipaliteit het op…
‘n Herrie het losgebars rondom die afsluitingseremonie van die internasionale koorfees wat in Pretoria gehou is. Die departement van kuns en kultuur het op Twitter liries geraak oor “die voortreflike…
Duisende inwoners in die Ooste van Pretoria is sedert Dinsdag in die duister weens ‘n ontploffing by ‘n substasie by Wapadrand. Die oorsaak van die ontploffing kon nog nie bepaal…
Die Suid Afrikaanse golfspeler, Justin Harding (foto), het sy eerste ope toernooi gewen toe hy die Indonesiese toernooi met ‘n totaal van 270 voltooi het. Hy het een hou voor…
Meer as R5 miljoen se gesteelde eiendom van Eskom is opgespoor by ‘n perseel in Muldersdrift. Koperkabels en aluminium is op die perseel gevind en een verdagte is gearresteer. Volgens…
Helen Zille, Wes-Kaapse premier, en haar gevolg is in Hermanus onder die klippe gesteek toe sy die “gemeenskap” wou toespreek. Die polisie was teenwoordig en tydens die insident is ‘n…
In wat dui op grootskaalse korrupsie het altesame 658 polisiedossiere sedert 2013 van die polisie se speurtakke regoor die land vermis geraak terwyl net agt persone, van wie vyf polisielede,…
Die prominente en soms omstrede politieke leier van die Franse Front Nasionaal, Marine Le Pen het onverwagse finansiële steun gekry na haar waarskuwing dat haar party kan ontbind weens die…
Dit wil voorkom asof die nasionalistiese Italiaanse regering nie baie vertroue het in Angela Merkel se koalisieregering van Duitsland met betrekking tot immigrasie en grensbeheer nie. Die Duitse minister van…
Die nuut verkose president van Katalonië, ’n deelstaat van Spanje, het met nuwe inisiatiewe begin om die vryheidstryd van die welvarende gebied voort te sit. President Quin Torra sê hy…
Die voormalige president van die Spaanse deelstaat Katalonië, Carles Puigdemot, kan nie aan Spanje uitgelewer word weens beweerde rebellie nie. Die Duitse hof het bevind dat Puigdemont wel uitgelewer kan…
Indien die Britse eerste minister, Theresa May, haar plan deurvoer met ’n sogenaamde “sagte” Brexit, dan is die land se ooreenkoms met die VSA van die baan gevee. Dit is…
Die span Russiese spioene wat na bewering verskeie rekenaars van die Demokratiese Party geïnfiltreer het tydens die presidentsverkiesing in die VSA verkeer tans in aanhouding terwyl verdere ondersoeke uitgevoer word….
Te midde van die Amerikaanse president, Donald Trump, se kritiek teen die Britte se benadering met uittrede uit die Europese Unie, het die twee leiers veel in gemeen wat oor…
Nuutste kommentaar