Zuma dank sy prokureur af
Prokureur Michael Hulley het bekend gemaak dat Jacob Zuma hom afgedank het. Dit het klaarblyklik al drie weke gelede gebeur. Volgens Hulley hoef kliënte nie redes te verskaf as hul…
Prokureur Michael Hulley het bekend gemaak dat Jacob Zuma hom afgedank het. Dit het klaarblyklik al drie weke gelede gebeur. Volgens Hulley hoef kliënte nie redes te verskaf as hul…
‘n Kaapse vrou in Somerset-Wes het ‘n inbreker doodgeskiet nadat sy in haar huis gekonfronteer is deur die man. Die Gemeenskap Polisiëring Forum se woordvoerder, Billy Smith, beskryf dit as…
Die radio omroeper, Darren Scott, is verlede week tydens spitsverkeer deur drie mans beroof. Scott se weergawe van die insident is tekenend van die toestand waarin die land is. Die…
Tom Moyane, geskorste hoof van SAID, het deur sy regsverteenwoordiger die media toegespreek en gesê dat die hele ondersoek teen hom ‘n poging is om hom te diskrediteer. Hy beweer…
Die Openbare Beskermer, Busisiwe-Mkhwebane, is besig om haar regskoste rekening so lank moontlik uit te stel. Sy is beveel om R900 000 regskoste te betaal in haar mislukte hofgeveg met die…
Duduzane Zuma het glimlaggend by die hof in Johannesburg opgedaag en is formeel aangekla vir bedrog, aldus sy prokureur Rudi Krause. Sy paspoort is ingeneem en die saak is uitgestel…
Theresa May, die eerste minister van Brittanje, het kort na die bedanking van haar Brexit onderhandelaar, David Davies, nog ’n skok gekry toe haar minister van buitelandse sake aangekondig het…
Die Britse minister wat aan die hoof staan van onderhandelinge met die Europese Unie om die Verenigde Koninkryk se uittrede uit die liggaam te bestuur, het die afgelope naweek sy…
Die gewildheid van die Duitse koalisieregering, en in besonder die kanselier, Angela Merkel, het ’n laagtepunt bereik weens die verwronge beleid oor immigrasie. Dit is nie net die nasionalistiese kiesers…
’n Vuurwerke vervaardiger in Meksiko het in vlamme opgegaan toe ’n reuse ontploffing die gebou aan flarde geruk het en sowat 25 werkers gedood is. Die aanleg wat in Meksiko…
Die sekretaris-generaal van Navo, Jens Stoltenberg, het die afgelope naweek gesê die Duitse regering behoort meer by te dra tot Navo se fondse. Hy het daarop gewys dat die steeds…
Gesaghebbendes in Sjina het gewaarsku dat die komende handelsoorlog die grootste is wat ooit in die geskiedenis opgeteken is. Die Sjinese woordvoerder het die Verenigde State se tariewe veroordeel en…
Italië Die onlangs verkose nasionalistiese regering van Italië het weer ’n skip met onwettige immigrante uit Afrika verbied om in sy hawe te gaan, en daarmee die verantwoordelikheid aan…
Rand / VSA dollar R13.40 ( R13.42) Rand / euro R15.75 ( R15.80) Rand / Britse pond R17.75 ( R17.87) VSA dollar / Bitcoin $6 683 ( $6 753) Brent…
Nuutste kommentaar